eBook edition

Wolwedans in die skemer (eBook)

Wanneer Sonja Daneel ná ’n motorongeluk bykom, ly sy aan geheueverlies. Sy onthou net die wolf voor haar in die pad. Sonder ’n idee van wie sy is of waar sy vandaan kom, ontmoet sy die mense van Hotel Njala op die plaas Wolwedans in die Hazyview-distrik en besef dat sy ’n ruk gelede aansoek gedoen het vir werk hier. Maar hoekom spesifiek by dié hotel waar die tyd gaan stilstaan het? Gou kom sy agter dat sy tevore, op die een of ander duister manier, by die hotel en sy mense betrokke was. Dan volg daar aanslae op haar lewe deur ’n geheimsinnige Rooikappie-figuur wat die hotel met ’n byl terroriseer. Sy raak terselfdertyd verlief op die loslit-toergids Ryno Lategan. Maar gou besef sy dat niemand in die hotel is wat hy of sy voorgee om te wees nie. Hazyview word boonop geteister deur buitengewoon hoë misdaad. Dit is hoe luitenant Conrad Nolte by Wolwedans betrokke raak. Hy besef dat, indien hy hierdie saak nie vinnig oplos nie, meer mense as net Sonja kan sterf. Wolwedans in die skemer het in die vroeë jare tagtig ’n miljoen luisteraars op Springbok Radio betower. En nou is dit terug, gegrond op Leon van Nierop se rolprentdraaiboek en herskrewe radioverhaal op RSG wat die storie in ’n moderne gedaante klee – met dieselfde skokkende geheime wat opnuut vra om ontrafel te word, dié slag met ’n nuwe, makabere kinkel . . .
Author:
Leon van Nierop
Format:
Adobe DRM ePub

Average customer rating:

  (view reviews)

Delivery time :
Country of origin: South Africa The eBook(s) will be available to download in your Digital Library as soon as payment has been processed.
Ships from :
kalahari.com

Was:
R235
Now:
R185
eBucks:
eB1 850
Discovery Miles:
1 850

Description

Wanneer Sonja Daneel ná ’n motorongeluk bykom, ly sy aan geheueverlies. Sy onthou net die wolf voor haar in die pad. Sonder ’n idee van wie sy is of waar sy vandaan kom, ontmoet sy die mense van Hotel Njala op die plaas Wolwedans in die Hazyview-distrik en besef dat sy ’n ruk gelede aansoek gedoen het vir werk hier. Maar hoekom spesifiek by dié hotel waar die tyd gaan stilstaan het? Gou kom sy agter dat sy tevore, op die een of ander duister manier, by die hotel en sy mense betrokke was. Dan volg daar aanslae op haar lewe deur ’n geheimsinnige Rooikappie-figuur wat die hotel met ’n byl terroriseer. Sy raak terselfdertyd verlief op die loslit-toergids Ryno Lategan. Maar gou besef sy dat niemand in die hotel is wat hy of sy voorgee om te wees nie. Hazyview word boonop geteister deur buitengewoon hoë misdaad. Dit is hoe luitenant Conrad Nolte by Wolwedans betrokke raak. Hy besef dat, indien hy hierdie saak nie vinnig oplos nie, meer mense as net Sonja kan sterf. Wolwedans in die skemer het in die vroeë jare tagtig ’n miljoen luisteraars op Springbok Radio betower. En nou is dit terug, gegrond op Leon van Nierop se rolprentdraaiboek en herskrewe radioverhaal op RSG wat die storie in ’n moderne gedaante klee – met dieselfde skokkende geheime wat opnuut vra om ontrafel te word, dié slag met ’n nuwe, makabere kinkel . . .

Product details

Not compatible with:
Kindle, Digibook, Verso, RK Book, Pocketbook 306
Download size:
707 KB
Printable:
Not Allowed
Author:
Leon van Nierop
Imprint:
Tafelberg
Publisher:
NB uitgewers
ISBN:
9780624056133
Language(s):
af

Customer reviews

Rate or write a review for this product

Wolwedans in die skemer

Excellent - even more exciting online

Ebook - Wolwedans in die skemer

Goeie ervaring

Wolwedans in die skemer

Excellent book

Wolwedans tot laat

Ek het die boek klaargelees in 3 dae en tot laat in die nagte gele en lees. Daarom my titel. Baie goed met n vinnge pas. Baie goeie einde

Wolwedans in die skemer

Kan nie wag om die rolprent te sien nie! Die boek was uitstekend!

Wolwedans

Excellent

Wolwedans in die skemer

Ek is nie vreeslik beïndruk met hierdie boek nie. Lees slegs as ek verveeld is. Ek hou van goeie afrikaanse boeke. Hierdie een is net vir my te onrealisties

Rooikappie: die griller

Lekker lees vir ontspanning maar moenie iets meer verwag nie!

gobii ebook reader

The ebook Gobii reader is real value for money and on top of that a R160.00 voucher. I am in the process to make use of their services again.

JK Wolwedans

Nog nie klaar gelees nie maar goed sover, omtrent halfpad.

Excellent. Best I have read in a long time.

Wolwedans in die skemer

Spannend!

No hassle transaction

 

Look for Similar Items by Category

Your Recent History

Recently Viewed Items