eBook edition

n Beskermengel vir Marlene (eBook)

Haar pa het haar geleer: pasop vir mans, pasop dat jy nie goedkoop is nie, jou vertert nie, soos jou ma By Gawie was Marlene veilig. Maar nou is sy sy weduwee. Op drie en twintig. En sy vertrou mense nie. Sy’s bang. Tot Adolf opdaag.Haar bang word vertroue. Sy vertrou Adolf. Erken dat sy hom liefhet. Baai haar in sy omgee, sy sorg, sy liefde. Tot die verlede hulle inhaal.En dis ’n vernietigende verlede. ’n Berg. ’n Ravyn. Daaroor of daardeur sal sy nie kom nie. Haar woede is te groot. Haar begrip te klein. Sy weet net, wéét net, vir hulle is daar geen toekoms nie.
Author:
Irma Joubert
Format:
Adobe DRM PDF

Delivery time :
Country of origin: United States The eBook(s) will be available to download in your Digital Library as soon as payment has been processed.
Ships from :
kalahari.com

You can request a quote on this product by adding it to your basket


Was:
R68
Now:
R49
eBucks:
eB490
Discovery Miles:
490

Description

Haar pa het haar geleer: pasop vir mans, pasop dat jy nie goedkoop is nie, jou vertert nie, soos jou ma By Gawie was Marlene veilig. Maar nou is sy sy weduwee. Op drie en twintig. En sy vertrou mense nie. Sy’s bang. Tot Adolf opdaag.Haar bang word vertroue. Sy vertrou Adolf. Erken dat sy hom liefhet. Baai haar in sy omgee, sy sorg, sy liefde. Tot die verlede hulle inhaal.En dis ’n vernietigende verlede. ’n Berg. ’n Ravyn. Daaroor of daardeur sal sy nie kom nie. Haar woede is te groot. Haar begrip te klein. Sy weet net, wéét net, vir hulle is daar geen toekoms nie.

Product details

Not compatible with:
Kindle, Digibook, Verso, RK Book, Pocketbook 306
Download size:
558 KB
Printable:
Not Allowed
Author:
Irma Joubert
Imprint:
Romanza
Publisher:
LAPA
ISBN:
9780799347791
Language(s):
af

Customer reviews

Be the first to rate or write a review for this product

 

Look for Similar Items by Category

Your Recent History

Recently Viewed Items