eBook edition

'n Tyd om lief te hê (eBook)

Na een-en-twintig jaar se getroude lewe en ‘n amper-egskeiding, is John en Abby Reynolds weer bymekaar en gelukkiger as ooit. Hulle is oortuig dat hulle al die uitdagings wat hulle in die gesig staar – hul kinders se probleme end die politiek rondom John as voetbal-afrigter – kan hanteer. Maar dan gebeur die ondenkbare, wanneer ‘n motorongeluk hul lewens onderstebo keer…Die tragedie skud hul geloof, en die van hul kinders. Om te kan vergewe en te bly hoop op ‘n wonderwek, verg dat John en Abby opnuut ontdek en vashou aan die wat werklik belangrik is. Hulle is vasberade om saam aan te beweeg met hul lewens maar is saam voldoende vir ‘n toekoms wat gulle nooit voorsien het nie?“n Tyd om lief te hê is ‘n onvergeetlike verhaal van hoop en geloof – ontdek die krag van onvoorwaardelike liefde en toewyding, en die vermoë van ‘n almagtige God om ‘n tragedie in ‘n geleentheid te omskep.
Author:
Karen Kingsbury
Format:
Adobe DRM PDF
Subtitle:
'n Verhaal van onvoorwaardelike toewyding

Delivery time :
Country of origin: South Africa The eBook(s) will be available to download in your Digital Library as soon as payment has been processed.
Ships from :
kalahari.com

You can request a quote on this product by adding it to your basket


Was:
R83
Now:
R57
eBucks:
eB570
Discovery Miles:
570

Description

Na een-en-twintig jaar se getroude lewe en ‘n amper-egskeiding, is John en Abby Reynolds weer bymekaar en gelukkiger as ooit. Hulle is oortuig dat hulle al die uitdagings wat hulle in die gesig staar – hul kinders se probleme end die politiek rondom John as voetbal-afrigter – kan hanteer. Maar dan gebeur die ondenkbare, wanneer ‘n motorongeluk hul lewens onderstebo keer…Die tragedie skud hul geloof, en die van hul kinders. Om te kan vergewe en te bly hoop op ‘n wonderwek, verg dat John en Abby opnuut ontdek en vashou aan die wat werklik belangrik is. Hulle is vasberade om saam aan te beweeg met hul lewens maar is saam voldoende vir ‘n toekoms wat gulle nooit voorsien het nie?“n Tyd om lief te hê is ‘n onvergeetlike verhaal van hoop en geloof – ontdek die krag van onvoorwaardelike liefde en toewyding, en die vermoë van ‘n almagtige God om ‘n tragedie in ‘n geleentheid te omskep.

Product details

Not compatible with:
Kindle, Digibook, Verso, RK Book, Pocketbook 306
Download size:
1107 KB
Printable:
Not Allowed
Author:
Karen Kingsbury
Imprint:
Struik Christian Media
Publisher:
Struik Christian Media
ISBN:
9781415317105
Language(s):
af

Customer reviews

Be the first to rate or write a review for this product

 

Look for Similar Items by Category

Your Recent History

Recently Viewed Items