'n Gelukkige Brein

Author:
Dr Pierre van der Spuy
Format:
Softcover

Delivery:
South Africa Usually within 8 working days.
Seller:
kalahari.com
Now:
R157.00
eBucks:
eB1 570
Discovery Miles:
1 570
  • Pintrest

Long description

Ons ken almal mense wat gelukkig bly, ongeag of hulle reusesukses smaak, of pynlike rampe in die gesig staar. Die rede? Hulle brein het ’n kern van stabiliteit en optimisme. ’n Gelukkige brein bied omvattende, praktiese riglyne oor wat hierdie mense elke dag doen om hulle menslike brein te versterk. Dis die eerste boek vir die leek wat verreikende navorsing op vier gebiede – Kliniese Psigiatrie, Positiewe Sielkunde, Kinderontwikkelingstudies en Breinwetenskap – kombineer in ’n poging om die menslike staat te verstaan. Dit trek baie van die vooropgestelde idees oor wat ons menslik, gelukkig en waarlik suksesvol maak uitmekaar.

Die boek beantwoord veral drie belangrike vrae:

  • Watter stappe kan ons vandag doen om ons brein en daarom onsself gelukkiger te maak?
  • Hoekom beroof ’n obsessie met materiële sukses ons van geluk en ons menslikheid?
  • Hoe beïnvloed ons kultuur en ouerskap in die eerste lewensjare ons geluk en menslikheid?
  • Product details

    Publisher:
    South Africa Metz Press
    ISBN:
    9781920268817
    Length:
    210mm
    Width:
    148mm
    Pages:
    332

    Customer reviews & ratings