Ons Wonderlike Ruimte

Artist(s):
Various Artists
Format:
CD

Now:R169.95
eBucks:eB1700
Delivery time:
Usually within 4 working days.
Seller:
kalahari.com

Ons Wonderlike Ruimte

Short description

Jy word uitgenooi na die ruimte. Na die statige rondomtalies van die planete en die ontsaglike malings van die galaksies. Reis verby komete en asteroïdes en glimmende gaswolke tot by die blikkerende sonne van die heelal. Of vaar selfs regdeur die eindelose speke van wielvormige sterrestelsels tot in die gitswart putte van gravitasiekolke.

Long description

Lees hoe die spannende ruimte-wedloop tussen Amerika en gewese Sowjet-Unie destyds verloop het. Beleef die epogmakende maanlandings van die ruimtevaarders van die Apollo-program, of gaan veel verder terug in die geskiedenis en leer hoe ruimtevaart uit die Chinese se vuurwerk-pyle van eeue gelede ontwikkel het... Baie van die foto’s en illustrasies op die CD-ROM is spesiaal in ekstragroot formaat bekom. Dit is ’n keur van wat sterrekundiges en ruimtevaarders in die afgelope halfeeu van ruimtevaart oor en in die ruimte ervaar het. Astronomiese nuwe ontdekkings met hoogs gevorderde teleskope laat ons boonop vandag haas ongelooflike dinge in die waarneembare heelal sien. Vorige geslagte was dit nooit beskore nie. Ook dit is op hierdie CD-ROM. Kortom, Ons Wonderlike Ruimte is nie net ideaal vir leerders se skooltake nie. Dit is ook ’n kyksensasie en ’n moet vir elkeen wat in die ruimte belang stel. Nie verniet dat opvoedkundiges dit so sterk aanbeveel nie.

Product details

Product code:
OWR1
Audio Encoding:
PCM
Zone:
Worldwide
Sound Type:
PCM

Other products to consider

Harry Potter and the Order of the Phoenix
Harry Potter and the Order of the Phoenix

Author:
J. K. Rowling
Now R232.95
(eB 2330)
Sound Of Music
Sound Of Music

Actor:
Christopher Plummer; Julie Andrews
Now R80.95
(eB 810)
Monsters Inc
Monsters Inc

Director:
Pete Docter, David Silverman, Lee Unkric
Now R98.95
(eB 990)
Ice Age 1
Ice Age 1

Actor:
Cedric the Entertainer; Denis Leary; Diedrich Bader; Goran Visnjic; Jack Black; Jane Krakowski; John Leguizamo; Ray Romano
Now R71.95
(eB 720)

Customer reviews & ratings

Buy this product

Ons Wonderlike Ruimte

Ons Wonderlike Ruimte

Now:R169.95
eBucks:eB1700
In my basket
Your basket is empty
Free delivery on orders over R250 *
 
gobii now available
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Visa R200 voucher offer
 
eBucks
 
RSS
Electronics Bestsellers
1.
gobii 7" Colour LCD eReader + R160 eBook Voucher
Was R1,499.00
Now R899.00
(eB 8990)

2.
3.
4.
Acer Aspire AS5750 Series Notebook
Was R5,999.95
Now R4,499.95
(eB 45000)

5.
New Apple iPad 2 64GB WiFi & 3G Black (Special Import)
Was R8,999.00
Now R7,999.00
(eB 79990)

6.
Toshiba Stor.E Alu2 2.5'' 1TB External HDD - Black
Was R1,299.95
Now R1,199.95
(eB 12000)

7.
Gigabyte Q2005 Atom Series Netbook
Was R2,499.95
Now R2,199.95
(eB 22000)

8.
9.
10.
New Apple iPad 2 64GB WiFi & 3G White (Special Import)
Was R8,999.00
Now R7,999.00
(eB 79990)

m.kalahari.com