17 Onbetwisbare Wette Van Spanwerk

Author:
J. Maxwell
Format:
Unknown

Now:R144.95
eBucks:eB1450

South Africa

Delivery time:
Next working day in SA main centers if ordered weekdays before 12h00
Seller:
kalahari.com

17 Onbetwisbare Wette Van Spanwerk

Short description

Spanwerk is noodsaaklik, ongeag of jy aan die hoof staan van ’n sake-onderneming of ’n kerk, ’n sportleier is of ’n gesin het. In hierdie nuwe boek neem John Maxwell sy lesers deur die onderskeie wette van leierskap om te wys hoe belangrik spanwerk is. Almal wat met mense werk, besef dat die ou outokratiese leierskapsmetode eenvoudig nie werk nie.

Long description

Spanwerk is noodsaaklik, ongeag of jy aan die hoof staan van ’n sake-onderneming of ’n kerk, ’n sportleier is of ’n gesin het. In hierdie nuwe boek neem John Maxwell sy lesers deur die onderskeie wette van leierskap om te wys hoe belangrik spanwerk is. Almal wat met mense werk, besef dat die ou outokratiese leierskapsmetode eenvoudig nie werk nie. Om te kan wen, moet ’n puik span gebou word. John C. Maxwell gee reeds jare lank lesings oor die voordele van leierskap en spanwerk. Nou pak hy die belangrikheid van spanwerk by die horings. Hy beskryf hoe belangrik spanwerk is vir elke tipe leier, en wys hoe spanwerk elke area van jou lewe kan verbeter. Hierdie boek wat in die styl van die blitsverkoper 21 Onweerlegbare wette van leierskap geskryf is, bevat nie net wette waarop jy kan staatmaak wanneer mense moet saamwerk nie, maar sê dit vir hulle op só ’n manier dat jy dit vandag in jou eie lewe kan begin toepas. Dit word toegelig met puik verhale oor spanleiers – en spanbrekers – uit die geskiedenis, die sakewêreld, die kerk en sport.

Product details

Publisher:
Struik Christian Media
ISBN:
9781868234721
Publication date:
August 2003
Weight:
328g
Pages:
256

Other products to consider

No image
Goue leierskap

Author:
John C. Maxwell
Now R144.95
(eB 1450)
No image
Emosionele intelligensie: 'n Werkboek vir volledige menswees

Author:
Rina de Klerk-Weyer; Ronel le Roux
Now R189.95
(eB 1900)
Wen met gesindheid
Wen met gesindheid

Author:
John C. Maxwell
Now R99.95
(eB 1000)
Wanneer julle vas...
Wanneer julle vas...

Author:
Jentezen Franklin
Now R135.95
(eB 1360)

Customer reviews & ratings

Buy this product

17 Onbetwisbare Wette Van Spanwerk

17 Onbetwisbare Wette Van Spanwerk

Now:R144.95
eBucks:eB1450
In my basket
Your basket is empty
Free delivery on orders over R250 *
 
gobii now available
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa
 
eBucks
 
RSS
Gifting Essentials
1.
100 80's Hits
Was R169.95
Now R136.95
(eB 1370)

2.
15 Red Roses in Cellophane
Now R449.00
(eB 4490)

3.
A Complete Nutter
Now R259.00
(eB 2590)

4.
American Outlaws
Out of stock

5.
6.
Barbie and the Diamond Castle
Was R89.95
Now R49.95
(eB 500)

7.
Bloedrivier
Now R103.95
(eB 1040)

8.
Bring Jou Hart "Live"
Now R86.95
(eB 870)

9.
Age of Empires III
Now R86.95
(eB 870)

10.
Bring Jou Hart
Was R108.95
Now R87.95
(eB 880)

m.kalahari.com
 
Birthday reminder