Na die verbanning van sy eerste album ‘Bakgat!’ in 1980, spring David Kramer in die publieke oog met die treffer ‘Blokkies Joubert’ en kort op sy hakke ‘Royal Hotel’. Daarna volg treffer op treffer. Hierdie album bevat verskeie daarvan. Moet dit nie misloop nie!