Blou Bulle

Subtitle:
70 Jaar van Glorie
Author:
Wim van der Berg; Gerhard Burger
Format:
Hardcover

Now:R198.95
eBucks:eB1990

South Africa

Delivery:
Usually within 9 working days.
Seller:
kalahari.com

Blou Bulle

Short description

Dit is met trots en nederigheid dat die Blou Bulle Rugby - Unie sy 70ste herdenking vier – trots oor die prestasies van die spelers van die voormalige Noord-Transvaal en die Blou Bulle.

Long description

Dit is met trots en nederigheid dat die Blou Bulle Rugby - Unie sy 70ste herdenking vier – trots oor die prestasies van die spelers van die voormalige Noord-Transvaal en die Blou Bulle; en nederig, dat die drome en visie van dié wat hulle vir ’n onafhanklike unie beywer het suksesvol nagestreef is. Blou Bulle: 70 Glorie Jare is nie bedoel om ’n naslaanwerk te wees nie. Dit is die storie van die totstandkoming van die unie en hoe dit oor die 70 jaar ontwikkel het.

Die hoogtepunte – en ook laagtepunte – word in die boek gedokumenteer, insluitende die prestasies op die veld en in die raadsale van Suid-Afrika en inderdaad die wêreld; so ook die probleme tydens die oorgang na professionalisme. Die rol van die skeidsregters, die ondersteuners, die skole en die klubs word gekombineer in hierdie verhaal van eenheid van wat eintlik ’n enkele groot familie is, omdat die unie so na aan sy ondersteuners staan.

Dit is geen toeval dat die Blou Bulle die enigste Suid- Afrikaanse span is wat die Vodacom Super 14-reeks kon wen nie; of dat Noord-Transvaal en die Blou Bulle die Curriebeker 18 keer gewen het uit die 48 keer dat daar om die trofee gespeel is; en in 30 van die 48 eindstryde gespeel het waarvan 18 gewen is en 4 gelykop geëindig het. Maar veel meer as dit is hierdie verhaal van Noord- Transvaal en die Blou Bulle ’n hulde aan diegene wie se harde werk en lojaliteit die unie deur die jare gedra het. Ryklik geillustreer met onlangse foto’s asook foto’s uit die argiewe en propvol statistieke om uit te ruil. Hierdie boek is die ideale geskenk vir mans die Kersfees.

Product details

Publisher:
The Penguin Group (SA) (Pty) Ltd
ISBN:
9780143025863
Publication date:
November 2008
Length:
225mm
Width:
195mm
Weight:
644g

Other products to consider

Blue Bulls: 70 Years of Glory
Blue Bulls: 70 Years of Glory

Author:
Gerhard Burger; Wim van der Berg
Now R198.95
(eB 1990)
Rugby in our blood
Rugby in our blood

Was R157.95
Now R118.95
(eB 1190)
Great moments in Currie Cup history
Great moments in Currie Cup history

Author:
Wim van der Berg
Was R225.95
Now R169.95
(eB 1700)
SA Rugby annual 2011: The official yearbook of the South African Rugby Union
SA Rugby annual 2011: The official yearbook of the South African Rugby Union

Author:
Duane Heath; Eddie Grieb
Was R175.95
Now R132.95
(eB 1330)

Customer reviews & ratings

Buy this product

Blou Bulle

Blou Bulle

Now:R198.95
eBucks:eB1990
The basket has moved
 
Free delivery on orders over R250 *
 
gobii now available
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa Premium
 
eBucks
 
RSS
Gifting Essentials
1.
100 80's Hits
Now R169.95
(eB 1700)

2.
15 Red Roses in Cellophane
Now R269.95
(eB 2700)

3.
Age of Empires III
Now R86.95
(eB 870)

4.
5.
Barbie and the Diamond Castle
Now R45.95
(eB 460)

6.
Bloedrivier
Now R103.95
(eB 1040)

7.
Bring Jou Hart
Was R108.95
Now R87.95
(eB 880)

8.
Bring Jou Hart - Live
Now R86.95
(eB 870)

9.
Brisingr
Out of stock

10.
Cheerful Mix
Now R519.95
(eB 5200)

m.kalahari.com
 
Birthday reminder