Boots en brannewyn

Subtitle:
Snaakse stories uit die rugbywereld
Author:
Chris Schoeman; Frik du Preez
Format:
Softcover

Now:R144.95
eBucks:eB1450

South Africa

Delivery:
Usually within 8 working days.
Seller:
kalahari.com

Boots en brannewyn

Short description

Of jy nou vir Bitterfontein, die Blou Bulle of die Bokke speel, rugby bly ’n spel met baie snaakse situasies, op en van die veld.

Long description

Of jy nou vir Bitterfontein, die Blou Bulle of die Bokke speel, rugby bly ’n spel met baie snaakse situasies, op en van die veld. Daar’s nie nóg ’n sport waaruit sóveel stories uit die skrum van die lewe gehaak word nie.

Boots en brannewyn is ’n lekker ontspanboek wat o.a. vertel van Morrie Zimerman se gatvol raak vir hoekskoppies; Ferdie Bergh se helderblou Springbok-kouse; die ref wat die Bokke teregwys dat ‘die Engelse julle darem nou lekker donner’; ’n boerbok wat ’n Villagers-man buite aksie stel; en Bob Skinstad se ‘noodgebed’ voor ’n wedstryd.

Daar is ook heelwat staaltjies oor legendes soos Oom Boy Louw, Dok Craven, Oubaas Mark en Colin Meads, oor breiers en refs en die manewales van die Kiwis, Aussies en die Ses Nasies-manne. ’n Lekker-lag boek vir rugby-liefhebbers.

Product details

Publisher:
ZEBRA PRESS
ISBN:
9781770221338
Length:
210mm
Width:
130mm
Pages:
196

Other available formats

Other products to consider

Rugbymal: Stories uit die pawiljoene
Rugbymal: Stories uit die pawiljoene

Was R148.95
Now R111.95
(eB 1120)
Blou Bulle: 70 Jaar van Glorie
Blou Bulle: 70 Jaar van Glorie

Author:
Gerhard Burger; Wim van der Berg
Now R198.95
(eB 1990)
Great moments in Currie Cup history
Great moments in Currie Cup history

Author:
Wim van der Berg
Was R225.95
Now R169.95
(eB 1700)
The Last Sushi
The Last Sushi

Author:
Zapiro
Now R130.95
(eB 1310)

Customer reviews & ratings

Buy this product

Boots en brannewyn

Boots en brannewyn

Now:R144.95
eBucks:eB1450
The basket has moved
 
Free delivery on orders over R250 *
 
gobii now available
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa Premium
 
eBucks
 
RSS
Gifting Essentials
1.
100 80's Hits
Now R169.95
(eB 1700)

2.
15 Red Roses in Cellophane
Now R269.95
(eB 2700)

3.
Age of Empires III
Now R86.95
(eB 870)

4.
5.
Barbie and the Diamond Castle
Now R45.95
(eB 460)

6.
Bloedrivier
Now R103.95
(eB 1040)

7.
Bring Jou Hart
Was R108.95
Now R87.95
(eB 880)

8.
Bring Jou Hart - Live
Now R86.95
(eB 870)

9.
Brisingr
Out of stock

10.
Cheerful Mix
Now R519.95
(eB 5200)

m.kalahari.com
 
Birthday reminder