Write a review for this product.
Rate this product.

Uitstekend!
Reviewed by Unknown from Kuilsrivier, Cape Town on 11 May 2007
173 of 330 people found the following review helpful:
Baie goeie musiek! Klank is goed, beeld is goed, alles is goed. Ongelooflike goeie stemme.
Was this review helpful?

Fantasties
Reviewed by Mnr Kobus Van den berg from Lichtenburg Noordwes Provinsie on 24 December 2005
224 of 483 people found the following review helpful:
Vir die eerste keer in my lewe weet ek nou waar ek hoort " Suid-Afrika" met sulke kunstenaars, profesioneel en groot vermaak het ek na die DVD gekyk en is ek trots om Suid-Afrikaans te wees, ek sien reeds uit na 'n volgende CD en DVD
Was this review helpful?

Briljante kwali@#$&
Reviewed by Deon from Kaapstad on 21 July 2006
193 of 433 people found the following review helpful:
Geluk aan Eden met een van die bes vervaardigde Musiek DVD's uit eie bodem. Die klank, beeld en redigering is van hoogstaande gehalte. Mag ander plaaslike kunstenaars asb. julle voorbeeld volg waneer DVD's vervaardig word. Puik
Doen so voort!!!
Was this review helpful?
See more reviews