Short description
Die Ekonomiese en Bedryfswoordeboek bestryk die terrein van sowel die makro- en mikro-ekonomie as die bedryfslewe. Dit bevat die belangrikste en mees gebruikte terme van die bedryfsekonomie in al sy onderdele, soos bemarking, produksie, finansierin