Short description
Wanneer Maureen Sneddon Barnard die uitsettingsbevel in Zimbabwe kry, vertrek sy met haar waardevolste besitting, die jarelange dagboeke. ‘n Aangrypende roman wat temas soos besitreg, verganklikheid en verlies op roerende wyse aanspreek.
Customer reviews & ratings