Short description
Hoekom eet 'n krokodil-ma drie maande lank niks nie? Het reptiele ore? Hoe beskerm akkedisse hulself? Om die antwoorde op hierdie vrae te kry, lees Ontdek reptiele. Hierdie boek is deel van die Ontdek-reeks wat onderwerpe van spesiale belang in Suider-Afr