Only from 3rd party sellers

Tjailatyd

Tjailatyd is Theuns Jordaan op sy beste. Hy skop af met lekker langarm skoffel nommertjies, maar dis met die stadiger melodieë wat sy moerkoffie stem... more
Artist(s):
Theuns Jordaan
Format:
CD
Average customer rating:
 (Reviews)

Out of stock

  • Pintrest

Short description

Tjailatyd is Theuns Jordaan op sy beste. Hy skop af met lekker langarm skoffel nommertjies, maar dis met die stadiger melodieë wat sy moerkoffie stem jou hart laat krummel soos boerbeskuit. Luister uit vir die Steve Hofmeyr gedig Gesiggie wat Theuns 'n wysie gegee het. Plesierige luister- en wikkelnommertjies waarmee jy die langpad kan vat!

Long description

Tjailatyd is Theuns Jordaan op sy beste. Hy skop af met lekker langarm skoffel nommertjies, maar dis met die stadiger melodieë wat sy moerkoffie stem jou hart laat krummel soos boerbeskuit. Luister uit vir die Steve Hofmeyr gedig Gesiggie wat Theuns 'n wysie gegee het. Plesierige luister- en wikkelnommertjies waarmee jy die langpad kan vat!

Product details

Label:
EMI
Product code:
CDEMIM 028
Audio Encoding:
PCM Audio

Listen to tracks

Disc 1

   1.  Soos Bloed 
   2.  Hanne 
   3.  Gesiggle 
   4.  Straattroebadoere 
   5.  As Ek Vra 
   6.  Tjallatyd  
   7.  Hoe Draai Die Wind Dan Nou  
   8.  Moenie  
   9.  Vermiste Mense  
   10.  Alleen Sonder Jou  
   11.  Buitekant  
   12.  Waar Was Jy  
   13.  Laslappie  

Customer reviews & ratings

Write a review for this product.

Rate this product.

 

  Tjailatyd
Reviewed by Afrikaanse musiekfan from Strand, South Africa on 20 February 2003
2413 of 4916 people found the following review helpful:

Uitstekend! Hierdie cd het ek al dun geluister en elke keer as ek dit hoor is daar iets anders wat my tref, die sielvolle woorde, sy besonderse warm stem, die uitstekende kitaar, alles. Dit bly 'n ontdekking. Theuns, jy't jou regtig oortref hierdie keer. Hierdie album is onverbeterlik. Wanneer kom die volgende een, kannie wag nie.

Was this review helpful?    

 

  teleurgesteld
Reviewed by Dr CJ Barnard on 01 December 2002
2415 of 4985 people found the following review helpful:

AI, ai ... die lekker rustig luister na die spesiale stem se spesiale rustigheid soos op Vreemde Stad nie meer nie. Dromme, "beat" en orkes oordonder ! Jammer Theuns

Was this review helpful?    

 

  Afrikaanse musiek snob
Reviewed by Karen from Suid Afrika on 19 January 2003
2445 of 5052 people found the following review helpful:

Dis nou ek daai, volgens my ander helfte natuurlik. Seker maar omdat ek 'n Coenie de Villiers, Richard vd Westhuizen, Louis van Rensburg "fan" is. En nou,Theuns Jordaan! Ek het albei sy cd's gekoop en glo vir my hulle is al voos geluister. Daar is net 'n wonderlike rustigheid aan sy musiek. Kan nie wag vir die dag dat ek hom "live" kan sien optree nie. Genoeg nou van my gebabbel, kry die dc en geniet elke sekonde daarvan.

Was this review helpful?    

See more reviews