Long description
Na die sukses van haar vorige DVD is Carike hierdie kersseisoen terug met die ideale kersgeskenk vir al die maatjies, met ou gunstelinge soos "Heidi", "Pinnochio", "Somme", en nog vele meer, asook twee splinternuwe liedjies - "Jy Moet Weet Wat Jy Eet" en "Jou Liggaam is 'n Wonderwerk". Heerlike kyk- en luisterplesier met 'n opvoedkundige boodskap subtiel verweef. Sowaar hope pret!