Write a review for this product.
Rate this product.

TELEURGESTELD...
Reviewed by ina on 22 April 2010
732 of 1525 people found the following review helpful:
Kurt het nie met die cd daai OEMF nie. Het die CD gekoop met baie meer verwagtinge. 'n CD wat net gaan stofopgaar.
Was this review helpful?

wat is anders??
Reviewed by Jo from Eastern Cape on 16 February 2010
824 of 1742 people found the following review helpful:
Wat is anders as enige een van ons heupswaaiende gekoordineerde kruistrapper as enige van sy ander cd's. Die regte formule wat die bankbestuurder laat glimlag - eenvoudige ritmiese danstunes, die een soos die anders, afwisselend met bokkie of baby of iets in dier voege.
Inhoudlose lirieke, amper half \'n verleentheid om "lirieke" genoem te word. Musiek vir morone en huisgenootlesers - en manne in judron broekies met rugbykouse en twotone-hemde...oops
Was this review helpful?
See more reviews