Only from 3rd party sellers

Die Lang Generaal

Die mees gevreesde sekuriteitspolisieman in die laaste drie dekades van apartheid was ongetwyfeld generaal "Lang Hendrik" van den Bergh, die hoof van... more
Subtitle:
Die duisterste politieke sluipmoorde van die ou Suid-Afrika
Author:
Alan D. Elsdon
Format:
Trade paperback

3rd Party:
New from R 235.00
  • Pintrest

Short description

Die mees gevreesde sekuriteitspolisieman in die laaste drie dekades van apartheid was ongetwyfeld generaal "Lang Hendrik" van den Bergh, die hoof van die Buro van Staatsveiligheid.

Long description

Die mees gevreesde sekuriteitspolisieman in die laaste drie dekades van apartheid was ongetwyfeld generaal "Lang Hendrik" van den Bergh, die hoof van die Buro van Staatsveiligheid. Hierdie titel deur 'n voormalige veiligheidspolisieman gebruik feite om die verhaal van die sluipmoordenaar se bewind te rekonstrueer, 'n drama van politieke moorde in sy fanatieke ywer om kommunisme te stuit. Van den Bergh was verantwoordelik vir die inhegtenisname van Nelson Mandela en het 'n indrukwekkende intelligensienetwerk opgebou met organisasies soos MI5, die CIA, Mossad, en ook Franse en Duitse agentskappe, met wie se hulp hy operasies uitgevoer het wat hom ’n gedugte figuur gemaak het in die skaduwereld van Koue-oorlogspioenasie. In Suid-Afrika is daar volgens die titel aanduidings dat hy betrokke kon wees by die sluipmoord op Eerste Minister HF Verwoerd, asook by die Johannesburge stasiebom-aanval, en die moord op dr Robert Smit en sy vrou, op wie se kombuismuur die geheimsinnige woorde "RAU TEM" geverf was. Volgens die titel mag hy selfs betrokke gewees het by die dood van die voormalige staatspresident Nico Diederichs en die NG teoloog professor Johan Heyns. Die meeste van hierdie moored is nooit opgelos nie. 'n Groot gedeelte van die intrige gaan oor die finansiele skandaal wat binne die Departement van Inligting afgespeel het rondom die ontwykende dr Eschel Rhoodie. Die titel ontbloot met 'n gevoel van dringendheid die vreesaanjaende ideolgie wat 'n hele samelewing tot ’n morele vryval gedryf het.

Product details

Publisher:
Umuzi
ISBN:
9781415200926
Length:
222mm
Width:
146mm
Weight:
296g
Illustrations:
Photographs
Pages:
224

Customer reviews & ratings

More buying options

Sell yours here
Showing 1-10 of 1 listing(s).
Price Condition Seller Comments Buy from 3rd Party
R235.00 + R35.00 Post office delivery New My Bookshop Stellenbosch

Rating:

Ask a question (0)
Member since:
04 Jun 2012
Location:
Die Boord, South Africa

Delivery: Dependent on 3rd party seller

Comments: Soft cover

Add to basket