Drie Van Die Bestes

Artist(s):
Drie van die Bestes
Format:
CD
Average customer rating:
 (Reviews)

Available new & used:


Drie Van Die Bestes Only from 3rd party sellers

Long description

Wanneer drie sangers byeenkom, is daar nie noodwendig altyd ’n goeie harmoniese samesmelting van hulle stemme nie – ongeag hoe goed hulle mag sing. Miskien is ons net gelukkig. Miskien strek dit verder as musiek. Ek glo dit het ook te make met visie, dieselfde ondernemingsgees en bowenal – vriendskap. Almal vir een en een vir almal. – Danie Niehaus

Platinum, wat voorwaar die talente van Drie van die bestes, naamlik Danie Niehaus, Mathys Roets en Kevin Leo, op een album aanbied, is gedeeltelik opgeneem in Joost van der Westhuizen, voormalige SA Springbok-rugbykaptein, se gym. Die verwerking en produksie is gedoen deur Alli Heyns. Ander musikante wat meegewerk het aan hierdie album, is Mauritz Lotz, Denny Lallouette en Danny Antill.

Product details

Label:
Vat 5 Musiek
Product code:
CDVAT 6089
Audio Encoding:
PCM Audio

Tracks

Disc 1

   1.  Battle Hymn Of The Republic  
   2.  Factory  
   3.  Vir Wat - Danie Niehaus  
   4.  Lisa Se Klavier - Mathys Roets  
   5.  O Sole Mio - Kevin Leo  
   6.  Funiculi Funicula  
   7.  Cool & Mellow  
   8.  Sogno - Danie Niehaus  
   9.  Wie Is Jy - Kevin Leo  
   10.  Papa - Mathys Roets  
   11.  Cottonfields Medley  
   12.  Ave Maria  

More buying options

View all 1 used from R30.00
Queries
R30.00
+ R35.00 Post office delivery
Like New
Seller: Kariendt  
Delivery: Dependent on 3rd party seller
0

    1     

Other products to consider

Jannie Moolman
Jannie Moolman

Artist:
Jannie Moolman
Now R107.95
(eB 1080)
19 Treffers Van 21 Jaar
19 Treffers Van 21 Jaar

Artist:
Laurika Rauch
Now R90.95
(eB 910)
30 Beste Gospel Treffers 1
30 Beste Gospel Treffers 1

Artist:
Various Artists
Now R33.95
(eB 340)
Afrikaanse Volksliedjies Vol 3
Afrikaanse Volksliedjies Vol 3

Artist:
Various Artists
Now R35.95
(eB 360)

Buy this product

Drie Van Die Bestes

Drie Van Die Bestes

Only from 3rd party sellers

The basket has moved
 
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa Premium
 
eBucks
 
m.kalahari.com
 
Huisgenoot