Die Liefde Van Bailey Flanigan

In Die liefde van Dailey Dlanigan begin die antwoorde waarvoor Bailey so lank gebid het uiteindelik vir haar duidelik word. In hierdie vierde en... more
Author:
Karen Kingsbury
Format:
Softcover

In stock

Delivery:
South Africa Next working day in SA main centres if ordered weekdays before 12h00
Seller:
kalahari.com or 3rd party seller
3rd Party:
New from R 120.00
Now:
R129.00
eBucks:
eB1 290
Discovery Miles:
1 290
  • Pintrest

Short description

In Die liefde van Dailey Dlanigan begin die antwoorde waarvoor Bailey so lank gebid het uiteindelik vir haar duidelik word. In hierdie vierde en laaste boek in die Bailey Flanigan-reeks is Bailey besig om haar troue te beplan en keuses te maak wat haar toekoms gaan beinvloed.

Long description

In Die liefde van Dailey Dlanigan begin die antwoorde waarvoor Bailey so lank gebid het uiteindelik vir haar duidelik word. In hierdie vierde en laaste boek in die Bailey Flanigan-reeks is Bailey besig om haar troue te beplan en keuses te maak wat haar toekoms gaan beinvloed. Bailey geniet die begin van haar nuwe loopbaan en die tyd wat sy saam met Brandon deurbring, terwyl Cody getrou sy voetbalspan afrig. Sal sy kies vir 'n lewe saam met Brandon in Los Angeles of sal haar hart haar laat teruggaan na haar eerste liefde, Cody, in Bloomington, Indiana? Bailey het oor die jare baie geleer en gegroei, maar haar grootste uitdagings, wonderlikste vreugde en diepste hartseer le nog voor.

Product details

Publisher:
CUM
ISBN:
9781431600427
Publication date:
January 2013
Length:
210mm
Width:
140mm
Pages:
308
Audience:
General
Pages:
308

Customer reviews & ratings

More buying options

Sell yours here
Showing 1-10 of 1 listing(s).
Price Condition Seller Comments Buy from 3rd Party
R120.00 + R35.00 Post office delivery New Kramnik10

Rating:

Ask a question (0)
Member since:
10 May 2012
Location:
middelburg, South Africa

Delivery: Dependent on 3rd party seller

Add to basket