Lollos 1 (My Naam Is) & 2 (Bons Dat Dit Gons)

Hierdie Spesiale Lollos DVD Bestaan Uit Lollos vol 1 - My Naam Is Lollos en vol 2 - Bons Dat Dit Gons!.
Dit Verskaf Dus Dubbel Soveel Vermaak En... more
Artist(s):
Alta Joubert; Minki Burger
Format:
DVD
Average customer rating:
 (Reviews)

In stock

Delivery:
Next working day in SA main centres if ordered weekdays before 12h00
Seller:
kalahari.com
Was:
R143.95
Now:
R122.95
eBucks:
eB1 230
Discovery Miles:
1 230
  • Pintrest

Short description

Hierdie Spesiale Lollos DVD Bestaan Uit Lollos vol 1 - My Naam Is Lollos en vol 2 - Bons Dat Dit Gons!.
Dit Verskaf Dus Dubbel Soveel Vermaak En Dans Plesier Op Die 27 Snitte.
Almal Sal Sommer Heerlik Fiks Word Op Die Kleurvolle En Vrolike DVD's Saam Met Lollos, Alta En Minki!
Koop Nou ! Baie Kinders Is Nog Op Skool Vakansie !!!

Long description

Lollos! bied fantastiese en unieke vermaak vir kinders in Afrikaans. Saam met Alta Joubert en Minki Burger maak die vriendelike karakter van Lalaland seker kinders oor die hele land word sommer lekker fiks! In Lollos 3 maak ‘n ‘funky’ karakter, Disco ook sy verskyning. Gedurende hul lewendige vertonings word daar saam gedans en boonop leer die kleinspan natuurlik ook altyd iets op ‘n prettige manier.

Die Lollos span het in 2011 ‘n SAMA toekenning gewen vir hul tweede CD, Bons dat dit gons! so jy kan seker wees dat jou kind na die beste kwaliteit Afrikaanse musiek luister.

Alta en Minki is albei ma’s en die twee het besluit daar is net nie genoeg moderne, kleurvolle en aktiewe vermaak vir hul kinders in Afrikaans nie. So het Lollos in 2008 ontstaan met die uitreiking van hul eerste CD. Die liedjies op die CD’s, DVD’s en vertonings is vrolik en ‘funky’ en oud en jonk sal beslis nie stil sit gedurende die opgewekte musiek nie. Daar word natuurlik ook altyd iets geleer aan die kleinspan: ABC, tel, dae van die week, gesond eet en herwin is maar net van die temas.

Die DVD, Lollos 1: My naam is Lollos! is vroeg in 2009 uitgereik. Die tweede DVD, Lollos 2: Bons dat dit Gons! (met gaskunstenaar Emo Adams) is in 2010 uitgereik en het in net bietjie meer as 2 maande Goue Status bereik!

Product details

Product code:
LOLL005

Tracks

Disc 1

   1.  My Naam Is Lollos  
   2.  Blinkvosperd  
   3.  Lekker Ry Liedjie  
   4.  Hoe Maak Die Krokodil  
   5.  Boomer  
   6.  Bobbejaan Klim Die Berg  
   7.  Tandemuis  
   8.  Januarie,Februarie,Maart...  
   9.  Saai Die Waatlemoen  
   10.  Vissies Swem  
   11.  Dankie Jesus  

Disc 2

   1.  Lollos Remix  
   2.  Kedang-Kedang  
   3.  Smarties Tamaties  
   4.  See Toe  
   5.  Spring Op  
   6.  Boom Tjiekie Boomer  
   7.  Tikkatakketok  
   8.  Dae Van Die Week  
   9.  Die Olifant  
   10.  Tannie Met Die Rooi Rokkie  
   11.  Rooi Blom Medley  
   12.  1 - 10  
   13.  Shongololo  
   14.  Stapsoldaat Jie  
   15.  Bons Dat Dit Gons  
   16.  Totsiens Lollos  

Customer reviews & ratings

Write a review for this product.

Rate this product.

 

  Lollos review
Reviewed by Lelanie from Gauteng South Africa on 11 December 2012
1 of 2 people found the following review helpful:

Fun Dvd's for kids. My son enjoys watching it.

Was this review helpful?    

 

  BAD SERVICE
Reviewed by Quintin from PRETORIA on 15 April 2013

ORDER WAS SUPPOSED TO BE 24 HRS DELIVERY,ONLY RECIEVED IT AFTER 4 DAYS.PHONED CUSTOMER SERVICES AND TO DATE NOBODY PHONED ME BACK.WILL NOT BUY FROM KALAHARI AGAIN.

Was this review helpful?