Write a review for this product.
Rate this product.

Te veel dieselfde
Reviewed by Cobus from Capte Town on 24 November 2004
8410 of 17884 people found the following review helpful:
Na 'n groot ophef in onder meer Insig, het ek die boek gekoop. Dit is egter nie naasteby so goed nie, aangesien dit eintlik maar net grepe uit ander boeke / flieks neem en saamflans as 'n "nuwe" storie. Dis uiters voorspelbaar met geen duidelike boodskap of doel nie?
Was this review helpful?

Roepman rocks!
Reviewed by Alto from Pretoria on 11 November 2004
8325 of 17901 people found the following review helpful:
As jy ooit in of naby 'n spoorwegwoongebied gebly het sal jy die karakters en miskien ook jou self herken in die boek.
Die verhaal van Timus en sy wisselwerking met sy omgewing is gevul met humor, maar ook met skokkende werklikhede. Roepman se rol in hierdie boek is uiters berekend en treffend.
Moenie die boek misloop nie!
Was this review helpful?
See more reviews