Storieman Omnibus 2

Die Storieman-reeks wat in die 1980s deur Leon Rousseau uitgegee is, was ongetwyfel een van die grootste kinderboeksuksesse van ons tyd. Hierdie... more
Format:
Softcover
Average customer rating:
 (Reviews)

In stock

Delivery:
South Africa Next working day in SA main centres if ordered weekdays before 12h00
Seller:
kalahari.com
Was:
R145.00
Now:
R99.00
eBucks:
eB990
Discovery Miles:
990
  • Pintrest

Short description

Die Storieman-reeks wat in die 1980s deur Leon Rousseau uitgegee is, was ongetwyfel een van die grootste kinderboeksuksesse van ons tyd. Hierdie omnibus-uitgawe is ‘n versameling van die mooiste en gewildste plaaslike- en feëverhale uit die bekende Storieman-reeks.

Long description

Dit sluit die oorspronklike voorlesings op twee oudio-CD’s in. Kom luister in hierdie uitgawe saam na geliefde verhale soos "Fritz Deelman en die verlate tuin","Racheltjie de Beer" en "Ou Meneer Springer", asook na die klassieke "Jakkals en Wolf"-stories. Hier is ook sprokies soos "Rooikappie" en "Raponsie" om weer van nuuts af te betower!

Storieman is so ontwerp dat selfs die jongste kind dit kan gebruik. 'n Ghongslag klink elke keer wanneer die bladsy omgeblaai moet word, sodat dit maklik is om die storie in die boek te volg. By die huis, in die motor . . . Storieman is daar! Honderde aanhangers wag reeds opgewonde vir hierdie opwindende nuwe uitgawes!

Product details

ISBN:
9780798156974
Additional format:
+ 2 Audio CDs
Length:
280mm
Width:
215mm
Pages:
80
Audience:
3 + years

Customer reviews & ratings

Write a review for this product.

Rate this product.

 

  Storieman 2
Reviewed by Dahné from Bellville, South Africa on 13 December 2012
5 of 7 people found the following review helpful:

Good to have old favourites back!

Was this review helpful?    

 

  Storie telling
Reviewed by Arnel from Cape Town, Bellville on 19 November 2012
6 of 10 people found the following review helpful:

Die tekeninge is kleurig en prettig. Die stories is vars en nuut verpak met toentertyd herinneringe. My seun geniet die cd's wat die stories voorlees wanneer Mamma te doenig is

Was this review helpful?    

 

  Storieman Omnibus 2
Reviewed by Jo-Anne from Krugersdorp on 30 October 2012
6 of 10 people found the following review helpful:

I absolutely loved this as a child and have decided to start building up the collection for my 3yr old daughter. She loves books and reading and now loves listening to the CD while in bed

Was this review helpful?    

See more reviews