Idees

more

Subtitle:
Local
Average customer rating:
 (Reviews)

Delivery:
Dependant on publication
Seller:
kalahari.com
Now:
R264.95
eBucks:
eB2 650
Discovery Miles:
2 650
  • Pintrest

Short description

Idees is jou nr. 1-gids tot ’n vars, moderne leefstyl. Dis vir die vrou met kreatiewe flair en ’n passie vir die lewe. Sy gee om vir haar gesin en die mense om haar en sy wys dit deur haar stempel te sit op als wat sy doen. Sy onthaal en maak huis mooi op haar eie unieke manier. Die tydskrif is ’n uitlaatklep vir vroue soos dié. Dit bied praktiese, kreatiewe inhoud wat die leser help om die alledaagse te omskep in iets baie spesiaals. Dis ’n bron van inspirasie vir handwerk, dekor, onthaal en kos. Die Idees-leser is stylvol, gesofistikeerd, modern, opgevoed, gebalanseerd, kreatief, warm, sorgsaam en passievol.

Product details

Promotion Event:
Kalahari 2011 @ R264.00

Customer reviews & ratings

Write a review for this product.

Rate this product.

 

  DIt is hoofmeisie
Reviewed by Mev Judi Meyer from Randfontein, Suid Afrika on 30 July 2007
1019 of 2048 people found the following review helpful:

In my hele 56 jaar het ek nog nooit 'n tydskrif gekry wat ek, my kinders en kleindogters so geniet nie. Die talle unieke handwerk en stokperdjie aanbiedinge is van puik gehalte en word deur al drie ons geslagte geniet - met oume die laaste om die tydskrif klaar te lees. Voorwaar 'n 10 uit 10 produk wat elke maand aan my skoondogter in Switserland gepos word.

Was this review helpful?    

See more reviews