Write a review for this product.
Rate this product.

Beste Afrikaanse DVD ooit
Reviewed by Uit die veld geslaan from Pretoria, South-Afrika on 26 August 2009
1472 of 3242 people found the following review helpful:
Juanita du Plessis stel my nooit teleur nie, maar ek het nie verwag wat ek gesien het op haar nuwe DVD nie. Dit het my asem in meer as een maniere weggeslaan. Die verhoog, ligte, dansers, fireworks en veral die musiek is iets fantasties. Welgedaan Juanita en jou span, ek het met alle eerlikheid nog nie so 'n "show" in Suid-Afrika gesien nie...Ek beveel dit vir enigiemand aan. Hierdie vrou is uitsonderlik!(",)
Was this review helpful?
See more reviews