Long description
60 snitte. CD 1: Die Wekker, Woefie, Wielie Wielie Walie, Handjies Klap, Kosie Kramer, Hasie Kalbassie, Tjoek Tjoek Trein, KEURSPEL: Speelliedjie, Liedjies Vir Klein Mensies; KEURSPEL: Strek My Arms, My Twee Beentjies, My Vyf Vingertjies; Ons Almal Klap Nou Hande, Dit Is My Huisie, Loop Jy Met Jou Bene, Klein Duimpie, Die Verkeerskonstabel, Japie My Skapie, Klap Julle Handjies, Slaap My Kindjie Slaap Sag, KEURSPEL: Groente, So Bly Ek Gesond; Die Brandweerman, Op Die Plaas, Appels En Lemoene; CD 2: 'n Padda Wou Gaan Kuier, Jan Pierewiet Jan Bam, Saai Die Waatlemoen, So Ry Die Trein, Siembamba, Dis Te Ver Om Te Ry, Bobbejaan Klim Die Berg, Vader Jakob, Aai Aai Die Witborskraai, Hansie Slim, Januarie Februarie Maart, Dorstyd, Môre Oompie Môre Tannie, Suikerbossie, Feetjieland, Ou Tante Koba, Die Padda, Pinnochio, O Die Lewe Martatjie, Jy Is My Liefling, Sambrele; CD 3: Kyk Hoedat Die Voëltjies Vlieg, Vader Abraham, Daar Is Vissies In Die Water, Hy Laat Die Sterre Skyn, Twee Ogies Om Na Bo Te Sien, Daar Vêr In 'n Krip, Kom Na Josef, Die Stêr Van Betlehem, Onthou Jul Nog, Keer Jou Tong, Stapsoldaatjie, Stille Nag, Ons Leer Uit Die Natuur, Stil Stil Stil.