Write a review for this product.
Rate this product.

Nie te sleg nie...
Reviewed by Nico on 11 July 2003
212 of 465 people found the following review helpful:
Ek reken dit is een van die albums wat as 'n classic sal afgaan, net soos die band self. Nes REM vestig hulle 'n unieke styl in 'n album, en dra dit deur na die volgende. 'n Lekker album om te luister as jy in 'n somber gemoedstoestand is, maar ook een wat jy nie oor en oor sal luister nie, behalwe dalk vir "Clocks", wat lekker sonnig en sommer net lekker "feel good chill out" is. Dit is lekker volwasse rock.
Was this review helpful?
See more reviews