Die grootste verkopers en die grootste treffers van die afgelope jaar saamgevat in 'n ongelooflike versameling wat ook splinternuwe liedjies (Bobby van Jaarsveld – ‘n Vrou wil dit Hoor) insluit.
Met musiekvideos van Jay & Lianie May, Robbie Wessels, Steve Hofmeyr, Bobby van Jaarsveld en vele meer is die DVD beslis ‘n bonus vir elke musiekliefhebber.
Die beste versameling van Afrikaanse musiek en musiekvideos – nou op Afrikaans is Groot Vol 5 DVD!