Die grootste verkopers en treffers van die afgelope jaar saamgevat in 'n ongelofelike versameling. met die splinternuwe treffer, 'Pa en seun' van Bok van Blerk en Steve Hofmeyr.
Die' unieke versameling bevat nie minder nie as 19 liedjies - beslis 'n bonus vir elke liefhebber van Afrikaanse musiek.
Die' Afrikaanse samestelling van die jaar wat definitief Groot sal wees.