Afrikaanse Volksliedjies Vol 2

Artist(s):
Various Artists
Format:
CD
Average customer rating:
 (Reviews)

Delivery:
Usually within 9 working days.
Seller:
kalahari.com
Now:
R49.95
eBucks:
eB500
Discovery Miles:
500
  • Pintrest

Product details

Composer(s):
BRITTEN
Label:
Tge
Product code:
CDTGE 21
Audio Encoding:
PCM
Zone:
Worldwide
Sound Type:
PCM

Tracks

Disc 1

   1.  Japie, My Skapie - Die Morelig Sangers  
   2.  Pollie, Ons Gaan Perel Toe - Joanna Field  
   3.  Siembamba - Claude Larson Sangers  
   4.  Ou Rypers - Chris Blignaut  
   5.  Kom Ons Gaan Blomme Pluk - Doris Brasch  
   6.  Ver In Die Wereld, Kitte - Toni & Jan  
   7.  Wat Maak Oom Kalie Daar? - Nick Taylor  
   8.  Hoe Ry Doe Boere? - Peter Walmarans Met Nico Carstens  
   9.  Aanstap Rooies - Die Kampvuursangers  
   10.  My Hart Verlang Na Die Boland - Lucille Ackerman  
   11.  Boereseun - Min Shaw & Gert Potgieter  
   12.  Aai, Aai, Die Witborskraai - Peter Wolmarans  
   13.  Ou Karooland - Gert Potgieter  
   14.  Vaarwel My Eie Soetlief - Anna Kruger  
   15.  Ver In Die Ou Kalahari - Dannie Pretorius  
   16.  Daar Le Die Ding - Nick Taylor  
   17.  Jy Is My Liefling - Min Shaw  
   18.  Afrikaners Is Plesierig - Die Kampvuursangers  
   19.  Die Padda Wou Gaan Opsit - Groep Twee  
   20.  Bokkie - Nick Taylor  
   21.  Dis Heerlike Lente - Petra Smith  
   22.  Huisie In Die Berge - Dawie Couzyn & Doris Brasch  
   23.  Tant Hessie Se Wit Perd - Afrikaanse Studentebond Groep  
   24.  Saai Die Waatlemoen - Ambassadeurskoor  
   25.  Ai, Meisie, Meisie - A Capella Koor  
   26.  Keurspe - Alabama Studentegeselskop  
   27.  Rokkies (Lokkies) Wou Sy Dra - Nick Taylor  

Customer reviews & ratings

Write a review for this product.

Rate this product.

 

  Die verveligheid kry geen end....
Reviewed by Riaan on 07 September 2009
5087 of 10570 people found the following review helpful:

Hierdie Afrikaanse Volksliedjies albums was 'n baie goeie idee, maar hoekom sulke stokoue sangers? Baie van hierdie liedjies klink asof dit in die jare dertigs opgeneem is, dit klink droewig, dor en uiters vervelig. Hoekom nie kontemporêre sangers nader trek en die liedjies bietjie opkikker nie? Of sou dit te veel geld kos? Deel 1 is dieselfde, indien nie erger nie. Ek beveel hierdie album aan (Deel 1 ook) slegs as jy vrek dors is vir Afrikaanse musiek en jy gee nie om in watse vorm dit kom nie. Deel 2 is stukke beter as Deel 1 en is glad nie sleg nie, maar dit kon beter gewees het. Sies Gallo, as julle volgende keer 'n Afrikaanse album uitreik, doen dit ordentlik, net 'n wenk, pas aan by die tye! (Gaan lees gerus my ander resensie by "Afrikaanse Volksliedjies Deel 1)

Was this review helpful?