Allerbeste Kinderstories Uit Die Kinderbybel 1

Kinders het van nature ’n liefde vir die natuur, en veral diere. Die skrywer gebruik dit as wegspringplek om kinders van God en die Bybel te leer. more
Artist(s):
CHILDREN
Format:
CD

Delivery:
Usually within 9 working days.
Seller:
kalahari.com
Now:
R77.95
eBucks:
eB780
Discovery Miles:
780
  • Pintrest

Short description

Kinders het van nature ’n liefde vir die natuur, en veral diere. Die skrywer gebruik dit as wegspringplek om kinders van God en die Bybel te leer.

Long description

Elke dagstukkie gebruik 'n dier of insek om die les tuis te bring. Miere, arende, slange, bye, skerpioene, visse en kamele kry elk die geleentheid om die kind iets te leer en vreugde te verskaf met kleurryke, humoristiese illustrasies. Die dagstukkies is kort en eenvoudig, en kinders kan die stukkies self lees of die ouers kan dit aan hulle voorlees. Goggas en gediertes is ideaal vir kinders se stiltetyd of om by huisgodsdiens te gebruik.

Product details

Label:
Independent
Product code:
NEXTCD 242
Audio Encoding:
PCM
Zone:
Worldwide
Sound Type:
PCM

Tracks

Disc 1

   1.  Noag En Die Ark  
   2.  Abraham En Die Belofte  
   3.  Moses En Die Wet  
   4.  Die Val Van Jerigo  
   5.  Dawid  
   6.  Elia  
   7.  Jesaja  
   8.  Daniel  

Disc 2

   1.  Jesus En Die Kindertjies  
   2.  Jesus Loop Op Die See  
   3.  Die Maaltyd In Betanie  
   4.  In Die Oppersaal  
   5.  Die Twaalfarige Jesus In Die Tempel  
   6.  Jesus Word Gedoop Deur Johannes Die Doper  
   7.  Jesus Se Besoek Aan Nasaret  
   8.  Die Samartiaanse Vrou  

Customer reviews & ratings