Write a review for this product.
Rate this product.

Goeie konsert met goeie verskeidenheid
Reviewed by Mnr Philip Homann from Centurion on 26 September 2006
345 of 683 people found the following review helpful:
Hierdie DVD bevat is 150 minute lank, tipies Andre Rieu is sy konsert nooit styf nie en is daar heelwat humor in sy konsert. Beeldgehalte en klank gehalte is puik(5.1 Dolby digital). Die platimum tenore is uitstekend. Die konsert is voor die Schonbrunn kasteel opgeneem met dansers wat optree in die balsaal. Daar is ook ysskaatsers en koetse ystersmede etc. Baie goed. Net jammer Kalahari het nie titel beskrywings nie gaan na www.andrerieu.com vir meer besonderhede.
Was this review helpful?