Avonture Van Stoffel Die Seeko

Subtitle:
Die Avonture Van Stoffel Die Seekoeibulletjie Vol 2
Artist(s):
Evert Snyman
Format:
CD

Now:R70.95
eBucks:eB710
Delivery:
Usually within 9 working days.
Seller:
kalahari.com

Avonture Van Stoffel Die Seeko

Short description

Evert Snyman het met die avonture van Christoffel die seekoeibulletjie, Vol 1, belowe daar is nog groot dinge op pad vir Christoffed, oftewel Stoffel, soos ons ons seekoeivriendjie en held nou reeds leer ken het.

In Vol 2 is dit baie duidelik hy het nie 'n leuen vertel nie. Inteendeel, Stoffeltjie en sy vriende, Zirk die Zebra, en natuurlik Anton die blouapie, om nie te vergeet van ons held se mensevriend, Pieter nie, maak Vol 2 dinge mee wat almal se verbeedling aangrup

As jy Vol 1 van die avonture van Christoffel die Seekoeibulletjie geniet het gaan Vol 2 jou nog baie meer boei. En onthou, dis nog steeds die beste luisterstof in Afrikaans vir oud en jonk.
Van klein tot 80+ kan dit saam geniet. Lekker Luister!

Product details

Product code:
AKACD11
Audio Encoding:
PCM Audio

Tracks

Disc 1

   1.  'n Naam Vir Stoffeltjie  
   2.  Waar Is Santa?  
   3.  Oupa Kom Kuier  
   4.  Pieter Die Menseseun  
   5.  Het 'n Seekoei 'n Gewete?  
   6.  Snaakse Voels  
   7.  Een Volstruis Kan Dans  
   8.  Hoekom Hector Kwaai Is  
   9.  'n Enigste Kind  
   10.  Eerlik En Volwasse  

Other products to consider

Afrikaanse Kinder-Treffers - Vol.2
Afrikaanse Kinder-Treffers - Vol.2

Artist:
Various Artists
Now R33.95
(eB 340)
60 Beste Kinderliedjies
60 Beste Kinderliedjies

Now R115.95
(eB 1160)
Kareltjie Kameelperd Hou Kampvuurkonsert
Kareltjie Kameelperd Hou Kampvuurkonsert

Artist:
CHILDREN
Was R74.95
Now R67.95
(eB 680)
Janneman In Die Diereryk
Janneman In Die Diereryk

Artist:
Riku Latti
Now R70.95
(eB 710)

Customer reviews & ratings

Buy this product

Avonture Van Stoffel Die Seeko

Avonture Van Stoffel Die Seeko

Now:R70.95
eBucks:eB710
The basket has moved
 
Free delivery on orders over R250 *
 
Sign-up for weekly newsletter
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa Premium
 
eBucks
 
m.kalahari.com