Boem Boem Ons Gaan Groen vol 3

Uiteindelik is Lollos, die SAMA-wenners, se derde DVD hier! Lollos, Minki Burger, Alta Joubert en Disco leer die maatjies om die aarde mooi op te... more
Artist(s):
Lollos
Format:
DVD
Average customer rating:
 (Reviews)

In stock

Delivery:
Next working day in SA main centres if ordered weekdays before 12h00
Seller:
kalahari.com
Was:
R92.95
Now:
R79.95
eBucks:
eB800
Discovery Miles:
800
  • Pintrest

Short description

Uiteindelik is Lollos, die SAMA-wenners, se derde DVD hier! Lollos, Minki Burger, Alta Joubert en Disco leer die maatjies om die aarde mooi op te pas, nie rommel te strooi nie en water en elektrisiteit te bespaar. Dit natuurlik als gedurende vrolike liedjies waar almal te lekker saam kan dans.
Daar is negentien snitte op die DVD en soos met Lollos 1 en 2 is daar pragtige en kleurvolle animasie-agtergronde. Elke liedjie het ook heerlike danspassies en oud en jonk sal beslis nie kan stil sit gedurende die DVD nie!
Gedurende Lollos 3 kom kuier daar twee gaskunstenaars: Robbie Wessels sing Skoert Vlieg! en hy maak seker alle irriterende goggas vat sommer vinnig die pad. Die liedjie gaan n treffer wees met n lekker tong in die kies verwysing na die Leeuloop!
Nianell sing die pragtigste wiegelied, Mammas lief vir jou, en haar drieling wat saamspeel gedurende die video maak dit ekstra spesiaal.
Nog liedjies waarna onder andere uitgesien kan word is Liewe Lettie, Boem Boem: ons gaan Groen, Trap Trap Trap en Die aarde kry warm.
Die DVD word gedurende Oktober 2011 uitgereik. Lollos 2 Bons dat dit Gons het in bietjie meer as twee maande Goue status bereik en ons is seker Lollos 3 se verkope sal net so vinnig daar wees!

Long description

Product details

Label:
Lollos
Product code:
LOLL006

Tracks

Disc 1

   1.  Lollos Skoffel  
   2.  Muisvriend  
   3.  Die Mooiste Plek  
   4.  Morsjors  
   5.  Skoert Vlieg!  
   6.  Liewe Lettie  
   7.  Maak Sin Om Te Herwin  
   8.  Die 3 Dromme  
   9.  Boem Boem, Ons Gaan Groen  
   10.  Wurmplasie  
   11.  Trap Trap Trap  
   12.  Suurstof  
   13.  Osoonlaag Rap  
   14.  Kyk Hoedat Die Vo-Ltjies Vlieg  
   15.  Ons Planeet  
   16.  Die Aarde Kry Warm  
   17.  Lalabaai-Baai  
   18.  Mamma-S Lief Vir Jou  
   19.  Lollos Bokopskop  

Customer reviews & ratings

Write a review for this product.

Rate this product.

  Great service
Reviewed by Hugo on 03 May 2013

Great service as always

Was this review helpful?    

  waited for a long time
Reviewed by Biancha from isando, johannesburg on 07 May 2013

i had to wait for my order a while

Was this review helpful?    

  Uitstekend!!!
Reviewed by Unknown from Oudtshoorn on 19 November 2012
1 of 4 people found the following review helpful:

Lekker tydverdryf as die son sak...

Was this review helpful?    

See more reviews