Carike In Kinderland - Vol.4

Artist(s):
Carike Keuzenkamp
Format:
CD
Average customer rating:
 (Reviews)

Now:R40.95
eBucks:eB410
Delivery time:
Usually within 8 working days.
Seller:
kalahari.com

Carike In Kinderland - Vol.4

Long description

Carike vier volgende jaar 40 jaar in die musiekbedryf. Haar KINDERLAND albums en DVD's is ongelooflik gewild en word deur jonk en oud geniet. Al haar Kinderland uitreikings het tot op datum òf goue òf platinum status bereik.

Die nuwe kinderkarakter wat onlangs in die Carike en Ghoempie DVD bekendgestel is, se temaliedjie is een van 24 opwindende snitte, wat opgeneem is vir VAT 5 Musiek/Sony BMG deur die meester Boet Pretorius.

En wie van ons ouer garde sal nou nie vir "Bennie Boekwurm" van Wielie Walie onthou nie. Ja-nee, Bennie is terug om homself binne-in die hartjies van die kleinspan te sing.

Ander Afrikaanse gunstelinge sluit in "Die kat kom weer", "Bliksoldaatjie" en natuurlik "Vat jou goed en trek Ferreira" wat beslis nie net deur kleinboet en -sus geniet sal word nie.

Die albumomslag sluit die lirieke in (vir lekker saamsing), sowel as 'n Ghoempie boekmerk wat uitgeknip en ingekleur kan word.

Carike Keuzenkamp het haarself weer oortref met die opname van Carike in Kinderland 4.

Product details

Composer(s):
Carike
Label:
Vat 5 Musiek
Product code:
CDVAT6181
Audio Encoding:
PCM
Zone:
Worldwide
Sound Type:
PCM

Listen to tracks

Disc 1

   1.  Ek Ry Met Die Trein 
   2.  Die Kat Kom Weer 
   3.  Wees Nie Bang Vir Die Donker 
   4.  Bliksoldaatjie 
   5.  Ghoempie 
   6.  Die Tandarts  
   7.  Kalie Kieterkat  
   8.  Die Brandweer  
   9.  Karoolsie  
   10.  Dieremaniere  
   11.  Daar's Mense Wat Ons Help  
   12.  Nanki-Poo  
   13.  The Orchestra  
   14.  Piet-My-Vrou  
   15.  Die Hamerslaner  
   16.  Bennie Boekwurm  
   17.  If I Could Fly  
   18.  As Die Sirkus Kom  
   19.  Teddy Bear's Picnic  
   20.  Die Wereld Van 'n Kind  
   21.  Goggawiet  
   22.  Die Polka  
   23.  Vat Jou Goed En Trek Ferreira  
   24.  Ons Plaasvriende  

Killer combo

Carike In Kinderland - Vol.4 + Carike En Ghoempie In Kinderland: Volume 3: Volume 3
 
Carike In Kinderland - Vol.4
+
Carike En Ghoempie In Kinderland: Volume 3

Buy together

Carike In Kinderland - Vol.4 + Carike En Ghoempie In Kinderland: Volume 3: Volume 3

Was R115.90
Now R108.90
(eB 1089)


Buy this product

Carike In Kinderland - Vol.4

Carike In Kinderland - Vol.4

Now:R40.95
eBucks:eB410
In my basket
Your basket is empty
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa
 
eBucks
 
RSS
Top 50
1.
I Look To You
Now R65.95
(eB 660)

2.
The Story
Was R74.95
Now R49.95
(eB 500)

3.
Ultimate Collection
Was R98.95
Now R89.95
(eB 900)

4.
The Promise
Now R40.95
(eB 410)

5.
Haloda
Was R97.95
Now R78.95
(eB 790)

6.
Healing Rain
Now R40.95
(eB 410)

7.
Boem Boem Ons Gaan Groen vol 3
Was R92.95
Now R74.95
(eB 750)

8.
Live In Virginia
Was R49.95
Now R44.95
(eB 450)

9.
Ek Sal Nie Bang Wees Nie
Was R90.95
Now R72.95
(eB 730)

10.
Liedjies Vir Kleuters
Now R35.95
(eB 360)

m.kalahari.com