Write a review for this product.
Rate this product.

Carike en vriende ontspanne
Reviewed by Elrika from Pretoria, Suid Afrika on 09 January 2013
1 of 1 people found the following review helpful:
Dit is 'n lekker kyk en lekker luister DVD. Dis hoe ons Carike ken en haar waardeer. Pragtige opregte mens wat 'n voorbeeld is vir ons kinders!
Was this review helpful?

Carike Keuzenkamp en Vriende
Reviewed by Unknown on 13 November 2012
1 of 1 people found the following review helpful:
Baie goeie produksie.
Sou graag 'n agter die skerms/maak van die DVD wou sien.
Sou ook graag die publiek/gehoor wou sien.
Was this review helpful?

excellent
Reviewed by MARETHA from Gauteng on 03 January 2013
2 of 4 people found the following review helpful:
This was an excellent dvd and real value for money
Was this review helpful?
See more reviews