Die Brakkers van Kammaland

Subtitle:
"Wintie, Wrokke en Waarheid"
Format:
DVD

Now:R40.95
eBucks:eB410
Delivery:
Usually within 10 working days.
Seller:
kalahari.com

Die Brakkers van Kammaland

Short description

Hulp aan ouers on Chritelike waardes aan kinders oor te dra.

Die Singende Slang

Die telegramme hoop op en Hendrik het geen keuse as om 'n lae, gemene, viselike slang aan te stel om te help nie. Uiteindelike leer almal in Kammaland 'n belangrike les or vooroordeel. (1 Samuel 16:7)

Klaas se Kougomborrels

Klaas raak beroemd omdat hy die grootste kougomborrels in Kammaland kan blaas. Maar sy kop raak net so groot en amper verloor hy al sy vriende.

Hendrik en Gieljan se Tweegeveg

Almal het ore maar luister nie altyd mooi nie. Hendrik en Gieljan verdraai stories en later is hulle baie kwaad vir mekaar. Toe die misverstand uit die weg geruim is, sien hulle dit is beter om te vergewe en te vergeet. (Jakobus 1:19-20)

Long description

"Die singende slang.

Die telegramme hoop op en Hendrik het geen keuse as om 'n lae, gemene, vieslike slang aan te stel om te help nie. Uiteindelik leer almal in Kammaland 'n belangerike les oor vooroordeel.

Klaas se Kougomborrels.

Klaas raak beroemd omdat hy die grootste kougomborrels in Kammaland kan blaas. Maar sy kop raak net so groot en amper verloor hy al sy vriende.

Hendrik en Gieljan se tweegeveg.

Almal het ore maar luister nie altyd mooi nie. Hendrik en Gieljan verdraai stories en later is hulle baie kwaad vir mekaar. Toe die misverstand uit die weg geruim is, sien hulle dit is beter om te vegewe en te vergeet."

Product details

Duration:
34
Zone:
Region 2
Rating:
All

Other products to consider

Awesome Animal Builders
Awesome Animal Builders

Now R39.95
(eB 400)
Die Mooi Swart Hings
Die Mooi Swart Hings

Now R37.95
(eB 380)
Mickey's Laugh Factory
Mickey's Laugh Factory

Now R59.95
(eB 600)

Customer reviews & ratings

Buy this product

Die Brakkers van Kammaland

Die Brakkers van Kammaland

Now:R40.95
eBucks:eB410
The basket has moved
 
Free delivery on orders over R250 *
 
Sign-up for weekly newsletter
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa Premium
 
eBucks
 
m.kalahari.com