Short description
Nico van Rensburg speel saam met Die Rooidag Orkes, onder die leierskap van Hannes Schoeman, bobaas van Tradisionele Boeremusiek. Hierdie CD is bewys dat Nico se talent pas beter met die tradisionele musiek as die moderne musiek, waar hy alreeds baie bekend is.
Customer reviews & ratings