Ek Herhaal Jou

Artist(s):
Chris Chameleon
Format:
CD
Average customer rating:
 (Reviews)

Now:R103.95
eBucks:eB1040

More buying options:

Delivery:
Usually within 11 working days.
Seller:
kalahari.com or 3rd party seller

Ek Herhaal Jou

Short description

Sjoe! Mens wil net luister en droom en elke nou en dan 'n klein bietjie huil wanneer jy na dié toonsetting van Ingrid Jonker se gedigte luister. Met 'n stem en wysies wat toor, herhaal Chris Chameleon die lyne van haar woorde in 'n lugspieëling van klank wat die verlede eggo. Daar is 'n plek hiér waar hartstog, weemoed en kinderlikheid ontmoet in soveel helder eenvoud - dis amper bomenslik mooi.

Long description

Sjoe! Mens wil net luister en droom en elke nou en dan 'n klein bietjie huil wanneer jy na dié toonsetting van Ingrid Jonker se gedigte luister. Met 'n stem en wysies wat toor, herhaal Chris Chameleon die lyne van haar woorde in 'n lugspieëling van klank wat die verlede eggo. Daar is 'n plek hiér waar hartstog, weemoed en kinderlikheid ontmoet in soveel helder eenvoud - dis amper bomenslik mooi.

Product details

Composer(s):
Chris
Label:
Rhythm Records
Product code:
RR061
Audio Encoding:
PCM
Zone:
Worldwide
Sound Type:
PCM

Listen to tracks

Disc 1

   1.  Ek Herhaal Jou 
   2.  Die Onverkrygbare 
   3.  Lied Van Die Lappop 
   4.  Ontvlugting 
   5.  Jy't My Gekierang 
   6.  Bitterbessie Dagbreek  
   7.  Vyf Lewens  
   8.  Korreltjie Sand  
   9.  Die Lied Van Die Gebreekte Riete  
   10.  Op Die Voetpad  
   11.  Fragment  
   12.  As Jy Slaap  
   13.  My Pop Val Stukkend  
   14.  Opdrag Dwaling  

More buying options

View all 1 new from R100.001 used from R70.00
Queries
R70.00
+ R35.00 Post office delivery
Like New
Seller: Hattingh  
Delivery: Dependent on 3rd party seller
0

R100.00
+ R35.00 Post office delivery
New
Seller: isabel  
Delivery: Dependent on 3rd party seller
Comments and Delivery details: Got this as gift from friend-not fan of artist-brand new.
0

    1     

Other products to consider

Chasing The Sun
Chasing The Sun

Artist:
Karen Zoid
Now R67.95
(eB 680)
Episoda
Episoda

Artist:
Parlotones
Now R96.95
(eB 970)
Ek Lewe
Ek Lewe

Artist:
Anneli Van Rooyen
Out of stock
Afrikaanse Volksliedjies Vol 1
Afrikaanse Volksliedjies Vol 1

Artist:
Various Artists
Now R35.95
(eB 360)

Customer reviews & ratings

Write a review for this product.

Rate this product.

 

  Nie sommer net so 'n hierjy nie...
Reviewed by Mariènne on 26 September 2005
5398 of 11054 people found the following review helpful:

Chris weef sy ervare stemtoertjies in nog 'n uitstekende album in. Op die oor af klink van die melodieë soms eenders, maar dan kom kierang hy weer met 'n anderste ontknoping van die kadens of 'n vreemde instrument tussenin. Vebysterend goeie Afrikaanse musiek. Dit klink trouens so goed dat ek al kopieë na my oorsese vrinne gestuur het. Met 'n bek vol stroop sing Chris Ingrid se gedigte vir Jan Alleman oop.

Was this review helpful?    

 

  Jislaaik!
Reviewed by Letsie from Kamieskroon... Noord-Kaap, RSA on 15 October 2005
5129 of 10651 people found the following review helpful:

Julle moet weet, dis my eerste Afrikaanse cd wat ek gekoop het en dit op sigself sê al baie! "Ontvlugting" en "Bitterbessie Dagbreek" klink bietjie vreemd (maar steeds amazing) in Chris se toonsettings aangesien ek gewoond is aan onderskeidelik dDisselblom en Laurika se weergawes hiervan. Sien, ek het nie eers geweet dis Ingrid Jonker gedigte nie! How uncultured! :)

Was this review helpful?    

 

  Ongelooflik mooi
Reviewed by DirkJ from Pretoria, South Africa on 21 July 2005
5113 of 10751 people found the following review helpful:

Chris verleen sy verstommende stemvermoëns, wat ons as frontman van Boo! leer ken het, tot 'n skitterende album. Die verwerkings om by die Ingrid Jonker-gedigte te pas, is eenvoudig, dog suiwer met die klem op sy stem en die woorde (soos dit hoort). Hier en daar is 'n woord van die veelbekende gedigte verander van vroulik na manlik, maar dit pla nie. Heel moontlik die beste Afrikaanse album wat 2005 gaan beleef.

Was this review helpful?    

See more reviews

Buy this product

Ek Herhaal Jou

Ek Herhaal Jou

Now:R103.95
eBucks:eB1040
The basket has moved
 
Free delivery on orders over R250 *
 
Sign-up for weekly newsletter
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa Premium
 
eBucks
 
RSS
Music Bestsellers.
1.
Roeper
Was R106.95
Now R79.95
(eB 800)

2.
Hart Vol Drome
Was R124.95
Now R100.95
(eB 1010)

3.
75 Jaar Van Musiek
Was R127.95
Now R102.95
(eB 1030)

4.
Die Moeite Werd
Now R106.95
(eB 1070)

5.
Only 2000's Album You'll Ever Need
Was R118.95
Now R95.95
(eB 960)

6.
Journey Through The Shadows
Was R144.95
Now R116.95
(eB 1170)

7.
Now 60
Was R159.95
Now R118.95
(eB 1190)

8.
Trespassing (Deluxe Edition)
Now R159.95
(eB 1600)

9.
5FM's The Fresh Drive Presents...Cheese Of The Day
Was R150.95
Now R120.95
(eB 1210)

10.
Making Mirrors
Was R159.95
Now R128.95
(eB 1290)

m.kalahari.com