Ek Loop Die Pad 20 Jaar

Ek loop die pad 20 jaar is n versamel-album waarop Amanda se grootste treffers oor die afgelope 20 jaar byeengebring word. Di 16-snit album sluit... more
Artist(s):
Amanda Strydom
Format:
CD

Delivery:
Usually within 12 working days.
Seller:
kalahari.com or 3rd party seller
3rd Party:
used from R 80.00
Now:
R80.95
eBucks:
eB810
Discovery Miles:
810
  • Pintrest

Short description

Ek loop die pad 20 jaar is n versamel-album waarop Amanda se grootste treffers oor die afgelope 20 jaar byeengebring word. Di 16-snit album sluit egter ook drie nuwe liedjies en twee nuwe opnames van vorige liedjies in.

Bekende gunstelinge soos Ek loop die pad, Rit huistoe, Hoor hoe brom die wind, Stoom en Die plukker, om maar n paar te noem, is ingesluit. Die nuwe liedjies is Ek sal staan, waarvan Deon Opperman die lirieke geskyrf het, Marieke en Non je ne regrette pas van Brel, en ook splinternuwe opnames van Skielik is jy vry en Ek loop die pad. Ek loop die pad 20 jaar is n uitsonderlike musikale versamelstuk.

Product details

Label:
AMANDA STRYDOM
Product code:
AMSCD001
Audio Encoding:
PCM
Zone:
Worldwide
Sound Type:
PCM

Tracks

Disc 1

   1.  Ek Loop Die Pad  
   2.  Tussen Die Liefde En Die Leegte  
   3.  My Kamer  
   4.  Skielik Is Jy Vry  
   5.  Die Plukker  
   6.  Rit Deur Lang Karoo  
   7.  Whiskey, Water Weemoed  
   8.  Rit Huistoe  
   9.  Trapsgewyse  
   10.  Marieke  
   11.  Stoom  
   12.  Ek Sal Staan  
   13.  Hoor Hoe Brom Die Wind  
   14.  Alsem  
   15.  Non Je Ne Regrette Rien  
   16.  Ek Loop Die Pad  

Customer reviews & ratings

More buying options

Sell yours here
Showing 1-10 of 1 listing(s).
Price Condition Seller Comments Buy from 3rd Party
R80.00 + R35.00 Post office delivery Like New mcintyre h

Rating:

Ask a question (0)
Member since:
06 Jun 2010
Location:
pretoria, South Africa

Delivery: Dependent on 3rd party seller

Comments: only played it once, signed copy

Add to basket