Ek Vir Jou

Artist(s):
Chris Chameleon
Format:
CD
Average customer rating:
 (Reviews)

Now:R107.95
eBucks:eB1080

More buying options:

Delivery:
Usually within 11 working days.
Seller:
kalahari.com or 3rd party seller

Ek Vir Jou

Product details

Composer(s):
Chris
Label:
Rhythm Records
Product code:
RR080
Audio Encoding:
PCM
Zone:
Worldwide
Sound Type:
PCM

Listen to tracks

Disc 1

   1.  Eerste Oogopslag 
   2.  Soen 
   3.  Ja Gese 
   4.  Ek Vir Jou 
   5.  Klein Klein Jakkalsies 
   6.  Ek Dink Ek Hou Nog Van Jou  
   7.  Om Jammer Te Se  
   8.  Weer Bymekaar  
   9.  Vertrek Van Die Twaalf  
   10.  Laaste Baklei  
   11.  Epiloog  

Killer combo

Ek Vir Jou + 7De Hemel
 
Ek Vir Jou
+
7De Hemel

Buy together

Ek Vir Jou + 7De Hemel

Now R211.90
(eB 2119)


More buying options

View all 1 used from R80.00
Queries
R80.00
+ R35.00 Post office delivery
Like New
Seller: Top Music  
Delivery: Dependent on 3rd party seller
Comments and Delivery details: Item in stock and will be shipped within 48 working hours
0

    1     

Other products to consider

The Brel Album
The Brel Album

Artist:
Laurika Rauch
Now R80.95
(eB 810)
Brand Suid-Afrika
Brand Suid-Afrika

Artist:
Fokofpolisiekar
Now R65.95
(eB 660)
Wielie Walie
Wielie Walie

Artist / Group:
Gert & Magda
Now R38.95
(eB 390)
Vier Seisone Kind
Vier Seisone Kind

Artist:
Laurika Rauch
Now R90.95
(eB 910)

Customer reviews & ratings

Write a review for this product.

Rate this product.

 

  Die pad van die liefde
Reviewed by CamperD from Cape Town on 15 January 2008
1887 of 3865 people found the following review helpful:

Suiwer Afrikaans, skerp lirieke, 'n ongelooflike kompilasie oor die kubbelrige pad van liefde. Die CD open met 'n melodiese, amper dromerige, rock lied oor daardie meisie wat jou hart net wil laat bars. Die vlymskerp 'Soen' is 'n spelerige akoestiese lied wat meisie-uitvra-senuwees en dom-moed raak saamvat. Ons is nou al 'n paar dates aan en sy't 'Ja' gesê', hierdie dromerige lied het 'n amper Kubaanse gevoel wat jou wegvoer na 'n onbekende strand waar jy en sy die sand en die wind oor julle velle voel waai. Die verhouding raak meer intiem; saamstap op die strand, aandetes by kerslig, aande voor die kaggel. Dis 'Ek Vir Jou', jy vir my..ons vir mekaar. Nog 'n sagte akoestiese lied op nylon snare wat verliefdheid pragtig uitbeeld. Dan gebeur dit, 'Klein Klein Jakkalsies' begin aan julle hakke byt. Sarkasme raak snydend en daardie gewoontes van haar irreterent. Hierdie vinniger akoestiese lied vervat baie slim wanneer die maanskyn en rose begin verdwyn. Maar die jakkalsies het groot skade gemaak, en 'Ek Dink Ek Hou Nog Van Jou' maar ek weet nie. Die baklei is intens en aanhoudend. Die lied is melankolies en seer, die djembe bring so sagte gevoel in jou keel, rou emosie. Soms is dit dan ook maar net beter 'Om Jammer Te Sê'. Dit is 'n optimistiese lied met onderliggende hartseer van op die bank sit en dink hoe ‘stupid’ jy was. Al wat dan oorbly is om baie mooi te gaan praat en as jy weer sien is julle 'Weer Bymekaar'. Met 'n baslyn wat die geluk in jou wakker maak en jy wil sommer opstaan en dans saam met die borrelende kitaar. Maar ons weet die tweede keer kan moeiliker wees as die eerste rondte, want die verhouding begin nou die 'Vertrek Van Die Twaalf' voel. Liefde en respek is besig om 'n pynlike dood te sterf voor snydende tonge. Met 'n onheilspellende en polsende riff voel jy dat frustrasie van konstanste baklei en te min vrede die verhouding laat begin sterf. Dis 11vm, alleen in die bed. Jy is ongeskeer, die gordyne vir 4 dae al toe...vandat sy huilend uit die huis is...dit was julle 'Laaste Baklei'. Weereens 'n lied vol emosie, swart en hartseer. Die 'Epiloog' sê opgewek en gelukkig, dis beter om lief te gehad het en verlies te lei.

Was this review helpful?    

 

  Goeie album....
Reviewed by Riaan on 07 September 2009
1476 of 3163 people found the following review helpful:

Ek het nog nie op 'n swak Chameleon album afgekom nie. Hierdie is 'n baie goeie album, miskien bevat dit 'n donkerder tema en gevoel as "7de hemel", maar tog heel oorspronklik en vars. Alom 'n goeie akoestiese afrikaanse album. Kry gerus!

Was this review helpful?    

 

  very good
Reviewed by Unknown from cape town on 09 January 2008
1654 of 3593 people found the following review helpful:

jhiuu90okj

Was this review helpful?    

Buy this product

Ek Vir Jou

Ek Vir Jou

Now:R107.95
eBucks:eB1080
The basket has moved
 
Free delivery on orders over R250 *
 
Sign-up for weekly newsletter
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa Premium
 
eBucks
 
m.kalahari.com