Write a review for this product.
Rate this product.

Koos se beste
Reviewed by Riaan from Pretoria on 12 November 2009
1060 of 2197 people found the following review helpful:
Die vorige resensie het die album twee sterre gegee: skokkend! Hierdie is Koos se beste album en een van die beste Afrikaanse albums ooit; "Lisa se Klavier, Johnny is nie dood nie, Bicycle sonder 'n slot" - KOMAAN! As jy hou van goeie afrikaanse musiek met murg in die pype dan is hierdie vir jou. Hierdie album is uitstekend van begin tot einde; ek het my simpel gelag vir die "ou tannies blues" - jy moet dit hoor!. As jy net een Koos Kombuis album kry, maak seker dis "Elke Boemelaar se droom" - hoogs aanbeveel.
Was this review helpful?