Goggatjie se Tradisionele Afrikaanse Kinderliedjies

Artist(s):
Goggatjie
Format:
DVD

Delivery:
Usually within 16 working days.
Seller:
kalahari.com
Now:
R80.95
eBucks:
eB810
Discovery Miles:
810
  • Pintrest

Long description

Maak gereed om saam met Goggatjie in sy tydmasjien te klim en op ‘n reis terug na die verlede toe te gaan! Ons reis terug na ‘n tyd toe mamma en pappa klein was en ons sing die Tradisionele Afrikaanse Kinderliedjies wat mamma en pappa gesing het toe hulle kindertjies was.

Op pad leer ons van verskillende geluide, plaas diere, vorms, dele van die liggaam, teenoorgesteldes en vele meer.

Die Goggatjie se Tradisionele Afrikaanse Kinderliedjies DVD volg kort op die hakke van die suksesvolle Goggatjie se Kinderliedjies DVD. Die kinders sal mal wees daaroor!

Product details

Studio:
AKA Records
Rating:
NA

Tracks

Disc 1

   1.  Goggatjie Sê Hallo  
   2.   Hoe Ry Die Boere?  
   3.   Die Klank Boks  
   4.   Klokke en Diere  
   5.   Ons Noem Die Plaas Diere  
   6.   Die Blink Vosperd  
   7.   Ons Leer Die Gogga Dans  
   8.   Môre Oompie Môre Tannie  
   9.   Die Dele Van Die Liggaam  
   10.   Hansie Slim  
   11.   Ons Maak Vormpies  
   12.   So Ry Die Trein  
   13.   Ons Oefen ‘n Bietjie  
   14.   Bobbejaan Klim Die Berg  
   15.   Die Troeteldier Legkaart  
   16.   Die Kat Kom Weer  
   17.   Ons Leer Oor Teenoorgesteldes  
   18.   Feeklokkies  
   19.   Ons Borsel Ons Tande  
   20.   Afrikaanse Wiegeliedjie  
   21.   Goggatjie Sê Totsiens  

Customer reviews & ratings