Goggatjie se Kinderliedjies

Artist(s):
Goggatjie
Format:
DVD

Was:R88.95
Now:R80.95
eBucks:eB810
Delivery time:
Usually within 10 working days.
Seller:
kalahari.com

Goggatjie se Kinderliedjies

Long description

Die eerste Goggatjie DVD is uiteindelik hier! Die ‘Goggatjie se Kinderliedjies DVD’ gee vir die eerste keer LEWE aan Goggatjie met 35 minute se voetstamp, opvoedkundige liedjies van die treffer CD: ‘Goggatjie se Kinderliedjies’.

Met elke liedjie, beeld Goggatjie en sy goeie vriende Erika, Nàthin en Bianca ‘n toneeljie uit, sodat die kinders belangrike lewensvaardighede kan leer op ‘n genotvolle manier – soos om hande te was en om jou land skoon te hou.

Daar is ook die opsie om subtitels aan te sit sodat die kinders kan leer om te lees terwyl hulle sing en dans.

Die Goggatjie se Kinderliedjies DVD is propvol energie en kleur. Dit is soos geen ander Afrikaanse Kinder DVD op die mark. Die kinders sal mal wees daaroor!

Product details

Label:
AKA Records
Product code:
AKADVD01

Tracks

Disc 1

   1.  Goggatjie Sê Hallo  
   2.   Wilde Diere  
   3.   Ons Het Mooi, Sterk Tande  
   4.   Gesond Eet Is Lekker Eet  
   5.   Kies Jou Instrument  
   6.   Kom Ons Maak Musiek  
   7.   Hoor Julle Die Weerlig En Die Wind?  
   8.   Papsop Nat  
   9.   Kom Ons Skilder!  
   10.   Was Was Was Jou Hande  
   11.   Ons Speel Wegkruipertjie  
   12.   Oefen Saam  
   13.   Kyk Na Al Die Vullis!  
   14.   Hou Ons Land Skoon  
   15.   Nàthin Vang ‘n Vis  
   16.   Ons Gaan See Toe  
   17.   My Nuwe Fiets  
   18.   Hoe Gaan Ons Daar Kom?  
   19.   Ons Speel Hinkspel  
   20.   Huppel  
   21.   Goggatjie Sê Totsiens  

Other products to consider

Kinder Storie Toneeltjies En Liedjies 2
Kinder Storie Toneeltjies En Liedjies 2

Artist:
Anna Rudolph
Now R47.95
(eB 480)
Kinder Liedjies Vir Almal
Kinder Liedjies Vir Almal

Artist:
Anna Rudolph
Now R47.95
(eB 480)
Goggatjie Gaan Wildtuin Toe
Goggatjie Gaan Wildtuin Toe

Artist:
Goggatjie
Now R80.95
(eB 810)
Goggatjie se Tradisionele Afrikaanse Kinderliedjies
Goggatjie se Tradisionele Afrikaanse Kinderliedjies

Artist:
Goggatjie
Now R80.95
(eB 810)

Customer reviews & ratings

Buy this product

Goggatjie se Kinderliedjies

Goggatjie se Kinderliedjies

Was:R88.95
Now:R80.95
eBucks:eB810
In my basket
Your basket is empty
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa
 
eBucks
 
RSS
Music DVD Topsellers
1.
Eddie Vedder: Water on the Road
Was R231.95
Now R185.95
(eB 1860)

2.
Music Milestones: Atom Heart Mother
Was R187.95
Now R169.95
(eB 1700)

3.
Mitridate Re Di Ponto - Mozart
Was R212.95
Now R191.95
(eB 1920)

4.
I'll Say Yes
Was R65.95
Now R59.95
(eB 600)

5.
Today
Was R34.95
Now R31.95
(eB 320)

6.
100 Sing-a-Long Songs For Kids
Was R66.95
Now R60.95
(eB 610)

7.
Life - Live At The Baxter Theatre Cape Town
Was R43.95
Now R39.95
(eB 400)

8.
Live FRom The Potter's House
Was R24.95
Now R22.95
(eB 230)

9.
La Dame Aux Camelias - Chopin
Was R463.95
Now R417.95
(eB 4180)

10.
Mejor De La Musica Pop #233
Was R42.95
Now R38.95
(eB 390)

m.kalahari.com