In ‘Goggatjie se Kinderliedjies’, neem Goggatjie die kinders op ‘n liedjie-reis met 20 saamsing liedjies soos ‘Ek Borsel My Tande’, ‘Die Alfabet’, ‘Ons Gaan See Toe’, ‘Kom Ons Maak Musiek’ en nog vele meer. Die liedjies leer die kinders basiese lewensvaardighede terwyl hulle saam wikkel op die ritme van die wysie. Die liedjies is almal geskryf en vervaardig deur Graeme Sacks en Erika Strydom van Burnt Bread Produksies.
Dit dien as ‘n inspuiting van nuwe lewe en energie in a genre wat ryp is vir vars materiaal.