Short description
Dié Vrystaatse boerseun met die bekoorlike rasperstem keer terug met sy langverwagte nuwe album, en hy het nog niks van sy seunsagtige sjarme verloor nie. Hierdie keer vergas hy ons met lirieke oor enigeiets van lamppale tot gebreekte harte. Die humor is skérp en hier en daar bietjie gekrui, maar altyd met die tong in die kies.
Customer reviews & ratings
Write a review for this product.
Rate this product.

Faaaantasties
Reviewed by Mr Jannie Kruger from Bloemfontein on 07 May 2006
1911 of 3949 people found the following review helpful:
Net soos die vorige cd gaan die een ook 'n treffer wees. Ons het die tipe humor nodig en om Afrikaans op die "map" te hou. Dis lekker dans en kuier musiek.
Robbie(Poena)bo
Was this review helpful?

Nie so goed soos eerste CD
Reviewed by Unknown from Oos-Londen on 05 September 2006
1732 of 3638 people found the following review helpful:
Tè bar vir my. Nie heeltemal my smaak nie. Visserman vriend se pa was definitief beter.
Was this review helpful?
See more reviews