Heuningland

Artist(s):
Radio Kalahari Orkes
Format:
CD

Was:R126.95
Now:R101.95
eBucks:eB1020
Delivery:
Next working day in SA main centers if ordered weekdays before 12h00
Seller:
kalahari.com

Heuningland

Long description

Die Radio Kalahari Orkes – Heuningland

Staan Opsy, De La Rey, Hier Is Staan My By – Huisgenoot, 4 Desember

Heuninglandkoors het Suid-Afrika met ‘n groot slag getref. Vyf snitte van Heuningland, die Radio Kalahari Orkes se nuwe album, is op RSG se speellys geplaas, en ‘n groot artikel oor die unieke orkes het in Huisgenoot van 4 Desember verskyn, met nog artikels in Beeld, Rapport Weekliks en ook ‘n Kwela-verskyning op 30 Desember. Die album, ‘n ideale kersgeskenk vir oud en jonk, vlieg behoorlik van die rakke in CD-winkels landwyd.

Heuningland is ‘n hutspot van musikale style met vele talentvolle gaskunstenaars, onder andere Valiant Swart, Chris Chameleon en Jack Parow. Die orkes se klank – voortgebring vanuit akoestiese instrumente so oud soos hulle slagspreuk, bevat viole, trekklaviere, konsertinas, mandoliene, banjos, wasborde, kitare, dobro, trompette, kontrabas, kazoes en Jan Vasmaak se gepatenteerde Oos-kaapse Boozofoon. Dit is ‘n musikale styl wat jou sal wil laat opspring en dans (en so plek-plek ‘n traan laat pik). Met 15 liedjies wat wissel van vlymskerp, tong-in-die-kies sosiale kommentaar, soms stuitig en soms mymerend melancholies, is dit die antemiese, uit-volle-bors-saamsing-treffer, “Staan My By” wat kop en skouers uitstaan as die lied wat Suid-Afrikaners regoor die wêreld se hartsnare gaan roer.

Die RKO se voorman is bekende akteur/musikant Ian Roberts en is die breinkind van skrywer Rian Malan en filmmaker Dan Roberts. Heuningland is uitgereik deur Rhythm Records en vervaardig te StoepStudios, Johannesburg.

"Dankie vir een van die verfrissendste nuwe CD's wat RSG in 'n lang periode bereik het! Die Radio Kalahari Orkes se jongste CD , Heuningland bevat 'n puik versameling van goeie wysies, lirieke en vars musikale verwerkings...'n breath of fresh air! Dankie vir Heuningland.

Tinus Esterhuizen, RSG

“Haai-i-e Mama, die zombies die kom Met ‘n wakka doef doef en ‘n brom-brom brom”

Product details

Label:
Rhythm Records
Product code:
RR110
Audio Encoding:
PCM
Zone:
Worldwide
Sound Type:
PCM

Review

These outsider-Afrikaners have lovingly dragged boeremusiek into the 21st Century.

Listen to tracks

Disc 1

   1.  As Die Kar Nog Daar Is – met Frank Opperman 
   2.   Byleveld  
   3.   Son – met Jim Neversink 
   4.   Blink Ster – met Christine Roberts 
   5.   Lobola  
   6.   Kruise  
   7.   Nissan Bakkies – met Michael Canfield  
   8.   Nagtegaal  
   9.   Whakka Doef Doef – met Valiant Swart  

Other products to consider

Vergeet My Nie
Vergeet My Nie

Artist:
Liani May
Now R103.95
(eB 1040)
Easy Street
Easy Street

Artist:
Snotkop
Now R77.95
(eB 780)
Afrikaanse Volksliedjies Vol 2
Afrikaanse Volksliedjies Vol 2

Artist:
Various Artists
Now R35.95
(eB 360)
MK89 Hoordosis - Vol.2
MK89 Hoordosis - Vol.2

Artist:
Various Artists
Now R77.95
(eB 780)

Customer reviews & ratings

Buy this product

Heuningland

Heuningland

Was:R126.95
Now:R101.95
eBucks:eB1020
The basket has moved
 
Free delivery on orders over R250 *
 
Sign-up for weekly newsletter
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa Premium
 
eBucks
 
RSS
Top 20
1.
Pienk Champagne
Was R103.95
Now R83.95
(eB 840)

2.
Surreal
Was R167.95
Now R134.95
(eB 1350)

3.
The Soil Deluxe Edition
Was R115.95
Now R92.95
(eB 930)

4.
Minder Meer
Was R103.95
Now R83.95
(eB 840)

5.
Begin By My
Was R103.95
Now R83.95
(eB 840)

6.
Moonlight Classics
Now R75.95
(eB 760)

7.
Renaissance - Music For Inner Peace
Was R212.95
Now R170.95
(eB 1710)

8.
Rivers Of Joy
Was R90.95
Now R72.95
(eB 730)

9.
m.kalahari.com