Hier Naby Jou

Artist(s):
Nicholis Louw
Format:
CD
Average customer rating:
 (Reviews)

In stock

Delivery:
Next working day in SA main centres if ordered weekdays before 12h00
Seller:
kalahari.com or 3rd party seller
3rd Party:
used from R 30.00
Now:
R49.95
eBucks:
eB500
Discovery Miles:
500
  • Pintrest

Product details

Composer(s):
Nicholis
Label:
Select Musiek
Product code:
SELBCD649
Audio Encoding:
PCM
Zone:
Worldwide
Sound Type:
PCM

Listen to tracks

Disc 1

   1.  Hier Naby Jou 
   2.  As Jy Ja Wil Se 
   3.  Tussen Die Lakens Dans 
   4.  Bed Of Roses 
   5.  Angel In Your Eyes 
   6.  Ek Wonder  
   7.  Sal Jy  
   8.  Welkom By My Party  
   9.  Without You  
   10.  Anyhow Anywhere Anytime  
   11.  Please Don-t Cry  
   12.  Poison  
   13.  Geen Probleem  
   14.  Say Goodbye  
   15.  As Jy Weer Kyk  
   16.  Trying To Break My Heart  

Customer reviews & ratings

Write a review for this product.

Rate this product.

 

  Nicolas jou ou doring gabba!
Reviewed by Willa Norris from Danville on 03 October 2007
2433 of 4760 people found the following review helpful:

Hey ek smaak Nicolas dik gif! Hy is die kwaaiste gabba wat al ooit in afrikaans sing. Wat ek die heavyste smaak van Nic is lat hy dik heavy kwaai elektriek kitars gebryk saam met sy heavy spif orkes. Kap hom my gabba, kap hom dik, ek se!! Sy musiek word net al hoe beterder met elke CD. Die hele family smaak Nic stukkend. Even my ouma haal haar vals tanne yt en fluit saam met sy gif musiek. My cherrie like dit ook kwaai mar sy mag dit nie lyster nie want dit maak my jelous oorlat ek skiem sy gat Nic meer smaak as vir my. Nic as jy hierdie review lees, weet lat Willa Norris jou nr 1 fan uit Danville is as jy 'n lekker gif bodygaurd soek fone my want ek het 5de dan in Rusian kickboxing. Hier is my nr. 084 487 9033. Once my bra, kap hom dik want Nicolas jy mag mar!

Was this review helpful?    

 

  Salf vir die Afrikaner siel
Reviewed by Borrie Veldt from Fiksburg on 04 October 2007
2177 of 4425 people found the following review helpful:

As 'n jong Suid Afrikaner weet ek daar word soms van my verwag om uiting te gee aan my wroeging met my Afrikaner identiteit deur te luister na bands soos F*k*fpolisiekar en Francois, Wynand en Justin se nuwe band, Van Coke Cartel. Maar nee, ek swem teen die stroom van konvensie. Want vir my enkapsuleer Nicholis Louw die Afrikaner identiteit met 'n empatie en 'n amper magiese verstaan wat die jong pretenders tot die troon in sy stof agter laat. Moeilik om te glo? Waar moet ek begin? Dalk met 'n quote van sy press release toe hy platinum status bereik het? "Met sy viriele jeug oorrompel hy álmal wat wil luister!" 'n Stelling wat min mense mee kan stry as hulle eers Nicholis se musiek gehoor het. Of dalk met 'n analise van sy lirieke? Lirieke wat songs soos "Heiden Heiland" net laat lyk soos wat dit is. Pretensieuse nonsens. Kom ons kyk na die bewyse Nie alleenlik kry Nicholis dit reg om die "Maia Hee, Maia Hoo" korus van "Drogostea din tei" te meng met verruklik Afrikaanse lirieke soos, "Onthou, Ons soen, Gistraand, Tien uit tien" nie, maar die kwaliteit van die song laat my verwonderd staan oor hoe hy woorde soos "jyssie een vir my " effortless in die song inwerk sonder dat die taal puriste hulle wenkbroue lig vir die voorheen ongehoorde vermenging van "jy is die een vir my". Dis amper asof hulle aanvaar het dat Nicholis Afrikaans in 'n nuwe era gaan inly. 'n Era waar Afrikaans die sogenaamde "sms taal" geassimileer het en sy eie gemaak het. ‘n Era waar ons Afrikaners ons identiteit as ‘n kosmopolitaanse nasie, gewortel in Afrika, aanvaar. En in "Rock that body" bewys hy dat die Suid Afrikaanse man lankal sy chauvinistiese neiging agter gelaat het en 'n volronde kennis besit van vrouens se lees gewoontes met sy subtiele verwysing na die boek, "Men are from Mars. Women are from Venus" as hy sing " Do you, still think, I’m from Mars?". ('n Boek wat ek nog nooit van gehoor het nie maar een wat ek dadelik bestel het en my 'n dieper insig gegee het in my meisie se psige. Dankie Nicholis) Maar dis nie net die kwaliteit van sy eie komposisies wat verstom nie. Nicholis se verwerking van "Bed of Roses" laat my elke keer vra "Bon Jo Wie? Bravo Nicholis, Bravo!

Was this review helpful?    

 

  Louw is nou maar net nie 'n musikant nie.
Reviewed by Mr Daniel Herselman from Durban, South Africa on 02 October 2007
2099 of 4330 people found the following review helpful:

Nicholis Louw se CD's verkoop nou maar een maal goed en dié feit is eintlik nogal ontstellend maar mens kan dit verwag. Meer hyg romans word verkoop as Nobelpryswenners. En in die musiekwêreld is Louw maar net een van vele semi-porno skrywers wat nie veel regtig weet van musiek behalwe hoe om dit te gebruik om geld te maak nie. Louw kan nie eerlikwaar homself 'n musikant of 'n kunstenaar noem nie. Sy musiek is glad nie so "fresh" soos wat hy of sy platemaatskappy dink nie. Dit is net klein variasies van dieselfde standaard pop tune wat Suid Afrika al lank al moes van vergeet het. Nicholis Louw sal in die lang termyn nie kan sê dat hy enige iets vir die land se musiek bedryf gedoen het nie.

Was this review helpful?    

See more reviews

More buying options

Sell yours here
Showing 1-10 of 5 listing(s).
Price Condition Seller Comments Buy from 3rd Party
R30.00 + R35.00 Post office delivery Like New L.Coetzee

Rating:

Ask a question (0)
Member since:
12 Mar 2011
Location:
Vryburg, South Africa

Delivery: Dependent on 3rd party seller

Add to basket
R48.00 + R35.00 Post office delivery Good Samuel van Dyk

Rating:

Ask a question (0)
Member since:
18 Jun 2010
Location:
Pretoria, South Africa

Delivery: Dependent on 3rd party seller

Add to basket
R50.00 + R35.00 Post office delivery Like New Trevor

Rating:

Ask a question (0)
Member since:
05 Jul 2010
Location:
Pietermaritzburg, South Africa

Delivery: Dependent on 3rd party seller

Add to basket
R50.00 + R35.00 Post office delivery Like New Friends Network

Rating:

Ask a question (0)
Member since:
06 Sep 2010
Location:
Groblersdal, South Africa

Delivery: Dependent on 3rd party seller

Add to basket
R50.00 + R35.00 Post office delivery Good Ody19

Rating:

Ask a question (0)
Member since:
21 Feb 2010
Location:
Moreletapark, South Africa

Delivery: Dependent on 3rd party seller

Add to basket