Write a review for this product.
Rate this product.
Funk VoortReviewed by Ad Wegner from Kaapstad on 08 December 2003
1557 of 3143 people found the following review helpful:
Hoe gepas dat die twee bere na jare se rock uiteindelik die "fame" kry wat hulle toekom. Al staan hulle in die son verraai hulle nie die fans wat hulle in die son gebring het nie. Hulle bly eg aan hul oorspronklikheid en kom met nuwe juweeltjies voor 'n dag. Hierdie CD gaan ek nog sat luister...
Was this review helpful?
'n Donkie stamp sy kop mos net een keerReviewed by Mr Conrad Redelinghuys on 29 November 2003
1540 of 3275 people found the following review helpful:
Elke nou en dan wil 'n ou die ou perde weer probeer. Ongelukkig Koos sing eerder op jou eie ou maat. Hierdie jou grootste flop ooit.
Was this review helpful?
FantastiesReviewed by Mnr Willie RICHTER on 10 December 2003
1553 of 3366 people found the following review helpful:
Uiteindelik 'n CD wat altwee my favourite afrikaanse rock sterre bevat, julle mag maar sing, nie soos Conrad Redelinghuys beweer nie. Mense soos hy moet liewer na Steve Hofmeyer en Kurt Darren luister
Was this review helpful?
See more reviews