Jakkals Trou Met Wolf Se Vrou

Jakkals trou met wolf se vrou gaan sorg dat Karlien Van Jaarsveld die Afrikaanse mark verder betower. Met vyf splinternuwe treffers is die album... more
Artist(s):
Karlien Van Jaarsveld
Format:
CD
Average customer rating:
 (Reviews)

In stock

Delivery:
Next working day in SA main centres if ordered weekdays before 12h00
Seller:
kalahari.com or 3rd party seller
3rd Party:
used from R 65.00
Was:
R106.95
Now:
R90.95
eBucks:
eB910
Discovery Miles:
910
  • Pintrest

Short description

Jakkals trou met wolf se vrou gaan sorg dat Karlien Van Jaarsveld die Afrikaanse mark verder betower. Met vyf splinternuwe treffers is die album beslis n sukses storie wat wag om te gebeur. Die album bestaan uit agtien snitte waarvan sestien oorspronklik is . Dit is popmusiek op sy suiwerste met polsende klanke en sielvolle ballades en Karlien se sterk stem wat bydra tot die uitstekende eindproduk. Beter as liefde en Jakkals trou met wolf se vrou is twee reuse treffers albei uit die pen van Johan Vorster. Die titelsnit is n metafoor binne n metafoor van die onverwagse draai wat die liefdespad kan loop. Beter as liefde is die eerste enkelsnit en weerspiel die geduld en passie van die hart en dien as bewys dat niks beter is as die liefde nie. Verskeie van die liedjies kom uit Karlien se eie pen, wat insluit Daars n Storm, Feverhaal, Sonder Jou en Van Jaarsveldhartedief. Hiermee bewys Karlien dat sy nie net n mooi gesig is nie maar ook n talentvolle sangeres en liedjieskrywer Karlien se droom vir die album is dat die musiek mense positief sal aanraak. ``Enigiets wat Johan aanpak is `n sukses en ek glo natuurlik dit gaan weer die geval wees. Daar het twee musiekregisseurs op die album gewerk. Juan ``Floors Oosthuizen was verantwoordelik vir die ballades en Robin Kielly was weer aan die stuur van die dansliedjies. ``Beide meesters in wat hulle doen en ek is baie tevrede met die eindproduk, s Karlien. Karlien maak ook later vanjaar haar debuut as aktrise in die musiekrolprent, Platteland. Twee van haar album se liedjies, Sweet Dreams en As die Gordyn Val, gaan op n vars manier gehoor word in die fliek. Met haar sagte hart en opgeruimde geaardheid gaan Karlien van Jaarsveld nog derduisende mense se harte verower!

Long description

Die album bestaan uit agtien snitte waarvan sestien oorspronklik is .

Dit is popmusiek op sy suiwerste met polsende klanke en sielvolle ballades en Karlien se sterk stem wat bydra tot die uitstekende eindproduk. Beter as liefde en Jakkals trou met wolf se vrou is twee reuse treffers albei uit die pen van Johan Vorster. Die titelsnit is n metafoor binne n metafoor van die onverwagse draai wat die liefdespad kan loop.

Beter as liefde is die eerste enkelsnit en weerspiel die geduld en passie van die hart en dien as bewys dat niks beter is as die liefde nie.

Verskeie van die liedjies kom uit Karlien se eie pen, wat insluit Daars n Storm, Feverhaal, Sonder Jou en Van Jaarsveldhartedief. Hiermee bewys Karlien dat sy nie net n mooi gesig is nie maar ook n talentvolle sangeres en liedjieskrywer Karlien se droom vir die album is dat die musiek mense positief sal aanraak.

Enigiets wat Johan aanpak is `n sukses en ek glo natuurlik dit gaan weer die geval wees. Daar het twee musiekregisseurs op die album gewerk. Juan ``Floors Oosthuizen was verantwoordelik vir die ballades en Robin Kielly was weer aan die stuur van die dansliedjies. ``Beide meesters in wat hulle doen en ek is baie tevrede met die eindproduk, s Karlien. Karlien maak ook later vanjaar haar debuut as aktrise in die musiekrolprent, Platteland. Twee van haar album se liedjies, Sweet Dreams en As die Gordyn Val, gaan op n vars manier gehoor word in die fliek. Met haar sagte hart en opgeruimde geaardheid gaan Karlien van Jaarsveld nog derduisende mense se harte verower!

Product details

Label:
Independent
Product code:
JVSCD 001
Audio Encoding:
PCM
Zone:
Worldwide
Sound Type:
PCM

Tracks

Disc 1

   1.  Jakkals Trou Met Wolf Se Vrou  
   2.  Beter As Liefde  
   3.  Ek Wag Nog Steeds Vir Jou  
   4.  Sweet Dreams  
   5.  As Die Gordyn Val  
   6.  Daar's 'n Storm  
   7.  Feeverhaal  
   8.  Sonder Jou  
   9.  Lief Vir Jou Geraak  
   10.  Rooi Ligte  
   11.  Lief Maar Nie Verlief  
   12.  Van Jaarsveld Hartedief  
   13.  Soos Jy Dit Doen  
   14.  Ses Snare  
   15.  Een Laaste Kans  
   16.  Se Wat Jy Wil Se  
   17.  Just Like Jesse James  
   18.  Halleluja  

Customer reviews & ratings

Write a review for this product.

Rate this product.

 

  Sweet Dreams
Reviewed by Naomi from Kaapstad, Suid-Afrika. on 20 November 2012

Ek het die cd gekoop net vir ' Sweet Dreams'. Dit het my nie teleurgestel.

Was this review helpful?    

More buying options

Sell yours here
Showing 1-10 of 2 listing(s).
Price Condition Seller Comments Buy from 3rd Party
R65.00 + R35.00 Post office delivery Good Reel Value Ent

Rating:

Ask a question (0)
Member since:
14 Jul 2011
Location:
Stellenbosch, South Africa

Delivery: Dependent on 3rd party seller

Add to basket
R70.00 + R35.00 Post office delivery Like New Samuel van Dyk

Rating:

Ask a question (0)
Member since:
18 Jun 2010
Location:
Pretoria, South Africa

Delivery: Dependent on 3rd party seller

Comments: listened once

Add to basket