Write a review for this product.
Rate this product.
Vars en oorspronklik!!!Reviewed by Unknown on 23 October 2006
91 of 175 people found the following review helpful:
Ek het lanklaas so 'n amazing kunstenaar gehoor in Afrikaans. Ek het hom een aand gaan kyk toe hy vir Anton Goosen ge-open het en wow. Die songs is oorspronklik, "viby" en by tye laat hy jou verlang na 'n tyd in jou lewe toe alles nog eenvoudig was. As jy nog nie sy CD het nie en jy hou van kunstenaars soos Jan Blohm, Valiant Swart, Piet Botha en Anton Goosen is hierdie 'n definitiewe moet vir jou cd rak!!!
Was this review helpful?